VERWELKOMINGSGIDS VIR NUWELINGE
Die Afdeling Studentesake stel jaarliks 'n Verwelkomingsgids vir Nuwelinge saam om eerstejaarstudente by die Universiteit te verwelkom en om die aanpassing by die universiteitsomgewing makliker te maak. Die gids dien die tweeledige funksie om nuwelinge by te staan met hierdie oorgang en as 'n verwysingsgids vir hulle tydens hul eerstejaar. Dit kan ook deur senior studente gebruik word.
ONS SENTRA

COVID-19 INLIGTING
KOSHUISREËLS
*Tans net in English beskikbaar.