Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) administreer die aansoeke aan die meeste nasionale befondsingsliggame, insluitend die Nasionale Navorsingstigting, TIA en ander. Aansoeke aan die Mediese Navorsingsraad en KANSA word deur die Afdeling Navorsingsontwikkeling en –Steun binne die
Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe geadministreer.