Research & Innovation
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Na-doktorale Genote

​​Ons na-doktorale navorsingsgenote is produktiewe en waardevolle lede van die Universiteit Stellenbosch. Hulle lewer 'n aansienlike bydrae tot navorsingsuitsette en kapasiteitsontwikkelingsdoelwitte, op ‘n nasionale en internasionale vlak. Internasionale na-doktorale genote versterk die internasionalisering van die US en het die potensiaal om internasionale navorsingsnetwerke te bevorder. Die hoofdoel van 'n na-doktorale navorsingsgenootskap bly die ontwikkeling en bevordering van navorsing en professionele vaardighede ter voorbereiding vir 'n toekomstige akademiese of ander professionele loopbaan. Elke genoot aan die US word onder toesig van 'n gasheer en binne 'n akademiese departement of eenheid aan die Universiteit gehuisves. Die Universiteit Stellenbosch het ook 'n baie aktiewe Na-doktorale Genootskap Vereniging. ‘n Belangrike funksie van die Vereniging is om netwerke te fasiliteer en 'n platform te skep waar genote mekaar kan ondersteun. Die US het meer as 306 nadoktorale genote in 2018 geregistreer.
  
  
Description
  
  
  
  
Algemene na-doktorale inligting/english/research-innovation/PublishingImages/Postdoc%20Information.jpg
http://www.sun.ac.za/afrikaans/research-innovation/Research-Development/Pages/Postdocs.aspx?TermStoreId=d4aca01e-c7ae-4dc1-b7b2-54492a41081c&TermSetId=b87eb19e-e69f-4c6f-8c57-6ef2cdfbfed7&TermId=7a25db88-4016-42db-9bdf-7638fecf1daaNew tab
Na-doktorale vereeniging/english/research-innovation/PublishingImages/PDS.jpg
/english/research-innovation/Research-Development/postdocs/postdoctoral-societyNew tab