Research & Innovation
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Innovasie

​Innovasie is 'n kernfokus by die US en 'n kultuur van innovasie word gekoester terwyl ons werk om produkte en dienste te ontwikkel wat ekonomiese en/of sosiale vooruitgang in ons land kan meebring. Dit stel ons ook in staat om die beste navorsers en studente van regoor Afrika en die res van die wêreld te lok. Tans het die US die meeste geregistreerde PCT's in Suid-Afrika.

InnovUS is verantwoordelik vir tegnologie-oordrag en die bestuur van die US se intellektuele eiendom deur patentering, lisensiëring en die vorming van spinout-maatskappye.


  
  
Description
  
  
  
  
InnovUShttp://www.sun.ac.za/english/research-innovation/PublishingImages/innovus.png
http://www.innovus.co.za/pages/english/home.phpNew tab
LaunchLabhttp://www.sun.ac.za/english/research-innovation/PublishingImages/launchlab.png
http://www.launchlab.co.za/New tab