Central Analytical Facilities
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​Neuromeganika



> ​REGISTREER SAF ID
> ​OOR ONS​​
> ​TOERUSTING GALLERY 
> ​SPORT DIENSTE
​> FASILITEITE G​​ALLERY​​​
>​ ​KONTAK​ 

​​


​By die Neuromachanics (Menslike Beweging)-fasiliteit by die Universiteit Stellenbosch in die Wes-Kaap verskaf ons gevorderde multimodale ontleding van menslike beweging aan ons navorsing en bedryfsvennote wat in gesondheidsorg, ingenieurswese en sport werk. Ons missie is om hulle te ondersteun in die ontwikkeling van bewysgebaseerde produkte en praktyke wat lewensgehalte vir individue en gemeenskappe verbeter.​