Aanlynopleiding vind in Junie/Julie elke jaar plaas.
Aansoekproses en koste van deelname
Aansoeke is gesluit
Alle navorsers, nagraadse studente en universiteits- en bedryfstegniese personeel kan aansoek doen.
Die opleiding is gratis.
Kontak cafadmin@sun.ac.za vir meer inligting.