Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge bou verhoudinge, skep 'n bewustheid en genereer ondersteuning vir die akademiese, navorsing en gemeenskapsinteraksie visie van die instelling. Ons streef daarna om die toekomstige sukses van die Universiteit Stellenbosch te verseker deur privaat filantropiese skenkings te verkry. Ons moedig skenkers aan om by akademiese inisiatiewe betrokke te raak wat hulle na aan die hart lê. Deur skenkers die kern van die proses te maak, kweek ons 'n omgewing waarin uitnemendheid ten opsigte van studente-, personeel- en gemeenskapsinteraksie sukses deur meer privaat befondsing verkry kan word.

Karen Bruns
Senior Direkteur: Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge
Tel: +27 21 808 4895
E-pos: kbruns@sun.ac.za

Professor Niel Krige
Voorsitter: Ontwikkelingskantoor
Tel: +27 21 808 9263
E-pos: jdkrige@sun.ac.za

Sarah Archer
Direkteur: Fondswerwing
Tel: +27 808 9349
E-pos: sarcher@sun.ac.za

Felicia de Kock
Kantoorbestuurder
Tel: +27 21 808 9266
E-pos: Felicia@sun.ac.za

Kay-Lynn Kriga
Persoonlike Assistent vir Senior Direkteur
Tel: +27 21 808 4843
E-pos: kkriga@sun.ac.za
Eenhede in die Afdeling
Alumni-betrekkinge
Alumniverhoudinge bied lewenslange interaksie en betrokkenheid vir oudstudente. Ons skep geleenthede vir alumni om op intellektuele en sosiale vlak deel te neem deur betrokke te raak by en te deel in die ervaring om 'n alumnus van dié instelling te wees. Ons streef daarna om ons alumni meer besorg oor die welstand van hul universiteit te maak, 'n sterker band tussen die Universiteit en alumni te skep, en skenkings van alumni aan te moedig om ons voortgesette tradisie van uitnemendheid te versterk ten einde talentvolle akademici, studente en vakkundiges na die instelling te lok.
Besoek gerus ons webtuiste http://www.sun.ac.za/afrikaans/alumni en bly in kontak!
Shaun Stuart
Bestuurder: Alumni-betrekkinge
Tel: +27 21 808 2941
E-pos: sstuart@sun.ac.za
Marvin Koopman
Alumni-koördineerder
Tel: +27 21 808 9265
E-pos: marvin@sun.ac.za
Janice Johannes
Sosiale Media Bestuurder
Tel: +27 21 808 9244
E-pos: jjohannes@sun.ac.za
Erflatings
Die Erflatingskantoor werk met individuele filantrope wat testamentêre skenkings aan die Universiteit wil doen. Deur hierdie individue se versiendheid en vrygewigheid word mense se lewens verander met studentebeurse, navorsingstoelae, gesubsidieerde leerstoele en genootskappe. Oorweeg dit om u erfenis aan die Universiteit Stellenbosch van more na te laat en wees verseker dat u visioenêre toewyding tot die opvoedkunde vir toekomstige generasies beveilig is.
Hugo Steyn
Bestuurder: Individuele Skenkings
+27 21 808 3615
hugos@sun.ac.za
Fondswerwing
Ons moedig die betrokkenheid aan van leiers wat filantropiese dade en skenkings in die hand werk, wat 'n spesiale belangstelling daarin het om toe te sien dat die Universiteit groei ervaar en geleenthede vir studentesukses, navorsingsuitnemendheid, gemeenskapsinteraksie, teikens en fokusareas vir fondsinsameling skep.

Sonia Schoeman
Fondswerwer: Spesiale Projekte
E-pos: sonia@sun.ac.za;
Tel: +27 21 808 4640
Candice Egan
Fondswerwer: Maatskappye en Staatsdepartement
E-pos: eganc@sun.ac.za
Tel: +27 21 808 2711

Anneke Müller
Fondswerwer: Fakulteit Natuurwetenskappe
Tel: +27 21 808 4904
E-pos: annekem@sun.ac.za

Randall Adams
Koördineerder: Internasionale Fondswerwing
Tel: + 27 21 808 9262
E-pos: adamsr@sun.ac.za

Jasmine Erasmus
Fondswerwer: Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Tel:+27 808 4929
E-pos:jasminae@sun.ac.za
Ontwikkelingsdienste
Hierdie kantoor bied 'n inligtingstelsel-platform wat interaksie en kommunikasie met vername belanghebbendes in die hand werk. Ons bestuur databasisse van honderde duisende alumni, skenkers en moontlike kliënte en werk deurlopend ons inligting by. Die Kantoor is direk verantwoordelik vir die insameling, analise en interpretasie van grootskaalse sake-inligting, en verskaf instrumente en sagtewareplatforms om hierdie kennis te deel.

Vera Adams
Bestuurder: Ontwikkelingsdienste
Tel: + 27 21 808 9262
E-pos: va@sun.ac.za

Henlo Smit
Stelselondersteuning Spesialis
Tel: +27 21 808 4892
E-pos: henlo@sun.ac.za

Junita Isaacs
Databeampte
Tel: +27 21 808 2710
E-pos: junita@sun.ac.za

Jill Moses
Databeampte
Tel: +27 21 808 2709
E-pos: jill@sun.ac.za

Tashreeq Cornelius
Databeampte
Tel: +27 21 808 4843
E-pos: tashreeq@sun.ac.za
Voorleggings en projekte
Die Afdeling Voorleggingsontwikkeling speel 'n fundamentele rol in die fondsinsamelingsproses. In samewerking met die Universiteit se projekleiers en ontwikkelingsbeamptes ontwikkel hulle befondsingsvoorstelle, konsepnotas en feitedokumente. Hierdie tekste dien as gereedskap vir skenkerskultivering en fondsinsameling.
Jill Sloan
Projekskrywer
Tel: +27 21 808 9346
E-pos: sloan@sun.ac.za
Jolene Fransman
Projekskrywer
Tel: +27 21 808 9346
E-pos: jolene@sun.ac.za
Shamin Gaffoor
Projekskrywer
Tel: +27 21 808 4640
E-pos: sgaffoor@sun.ac.za
Die Afdeling Moontlikheidsnavorsing ondersteun die Ontwikkelingspan deur sake-inligting van hoë gehalte te genereer, data in te samel en kennis voort te bring oor individue, korporasies, nywerhede, filantrope en ander belangrike belanghebbendes van die Universiteit. Dié afdeling werk nou saam met die Kantoor vir Databestuur, en moontlikheidsnavorsers van die afdeling verseker dat resente inligting 'n mededingende voordeel bied deur die insameling en analise van inligting ten opsigte van biografiese en finansiële data, maatskappye, stigtings, filantrope asook ander toepaslike inligting. Die Afdeling streef daarna om te alle tye te voldoen aan die hoogste etiese standaarde.
Cecille Van Staden Hoof: Moontlikheidsnavorsing Tel: +27 21 808 4638 E-pos: cecille@sun.ac.za |
|
Yasmine Raziet Moontlikheidsnavorser Tel: +27 21 808 9245 E-pos: yasmine@sun.ac.za
|
Individuele skenkings
Die Kantoor vir Individuele Skenkings beywer hom om skenkings van individuele filantrope te verkry. Dié kantoor is verantwoordelik vir die bestuur van leierskaps-, groot en klein jaarlikse asook langtermynskenkings van alumni en ander individue. Die beplanning van skenkings, aansoeke en rentmeesterskap word ook gebied.
Professor Niel Krige
+27 21 808 9263
jdkrige@sun.ac.za

Pieter Swarts
Direkteur: Spesiale Projekte
Tel: +27 21 808 9974
E-mail: pieterswart@sun.ac.za
Internasionale ontwikkeling
Hierdie kantoor werk saam met internasionale fondswerwingsorganisasies, stigtings, regeringsagentskappe, trusts en korporasies wat die Universiteit Stellenbosch se strategiese doelwitte en inisiatiewe steun in die onderskeie fokusareas van onderrig, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid. Identifisering en inisiëring van verhoudings en die versorging daarvan, tussen die Universiteit Stellenbosch en internasionale vennote tel onder die funksies van hierdie kantoor.
Karen Bruns
Senior Direkteur: Ontwikkeling & Alumni-betrekkinge
+27 21 808 4895
kbruns@sun.ac.za
Voogdyskap (Stewardship)
Die skenkerservaring by die Universiteit Stellenbosch word gerig deur 'n filosofie van voortgesette vennootskap en vernuwing van verhoudings. Deur in verbinding met ons belanghebbendes te bly, bly ons in voeling met hul sienings en behoeftes, en hulle met ons s'n. Ons ondersteun skenkers deur skenkings te aanvaar, erkenning te gee en erkenningsgeleenthede aan te bied kragtens ons Beleid vir Erkenning van Skenkers, breër ontwikkelingsprotokols van die Universiteit en die wetlike en bestuursvereistes van verskeie lande.

Alfreda Coetzee
Voogdyskapsbestuurder: Kanseliers- en Visekanselierskring
+27 21 808 4896
alfreda@sun.ac.za

Nicoline Coetzer
Voogdyskap
+27 21 808 9160
nicoline@sun.ac.za
Finansies & Ondersteuningsdienste

Anel de Villers
Finansiële Bestuurder
Tel: +27 808 2948
E-pos: aneldev@sun.ac.za

Lorenza George
Senior Adminbeampte: Donasies
Tel: +27 21 808 3090
E-pos: lcg29@sun.ac.za

Sandy-Lee Gordon
Admin ondersteuning: Fondswerwing
Tel: +27 21 808 4645
E-pos: sandyl@sun.ac.za

Tandokazi Feni
Finansies en Adminbeampte: Donasies
Tel: +27 21 808 3893
E-pos: tandokazi@sun.ac.za