Die Department Anestesiologie en Kritieke Sorg van Stellenbosch Universiteit en Tygerberg Akademiesehospitaal se vertrekpunt is dat ons is hier om te help deur die deel van ons uitgebreide kennis en ondervinding met pasiente en kollegas. Om dit te kan doen is die department 'n voorstander van 'n wetenskaplik fundeerde geneeskundige praktyk wat gereeld opdateer word en die inherente nuuskierigheid het om die nuutste en die beste te gebruik maar veral te verstaan. Die wetenskaplik baseerde praktyk word beoefen in 'n gedissiplinneerde omgewing waar ons die pasient met die nodige deernis en belangstelling hanteer.
Meer inligting oor die Departement Anestesiologie en Kritieke Sorg beskikbaar in Engels. Kliek hier.