Centre for Infectious Diseases
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Meer oor ISS

ISS integreer die volgende dissiplines as medewerkende funksionele gebiede op 'n gedeelde diens- en akademiese platform:

  • Die funksionele gebied van infeksiesiektes by volwassenes

  • Die funksionele gebied van pediatriese infeksiesiektes

  • Die funksionele gebied van die patologie van infeksiesiektes

  • Die funksionele gebied van die voorkoming en beheer van infeksie

  • Aspekte rakende openbare gesondheid van infeksiesiektes

  • Die maatskaplike en etiese aspekte van infeksiesiektes

  • Die molekulêre biologie van infeksiesiektes as ʼn basiese wetenskaplike hulpmiddel vir die ondersteuning en ontwikkeling van die kliniese wetenskappe