SAMEWERKER | STRATEGIE |
UKWANDA | Verklaring van behoeftes aan opleiding en navorsingsblootstelling. Gesamentlike ontwikkeling van leweringskanale wat in behoeftes sal vervul. |
SENTRUM VIR GESONDHEIDSBEROEPE ONDERWYS | Samewerking in terme van navorsing en onderrig. Gesamentlike ondernemings rakende die ontwikkeling, onderrig en assessering van kurrikula |
UK | Navorsingsamewerking tussen hierdie sentrum en die Institute of Infectious Diseases and Molecular Medicine by UK. |
NASIONALE INSTITUUT VIR OORDRAAGBARE SIEKTES | Bydraes tot nasionale waarnemingsprogramme (reeds in plek), samewerking rakende onderrig in DTM&H, navorsingsamewerking. |
WALTER SISULU UNIVERSITEIT(OOS KAAP) EN NHLS KUS TAK | Samewerking in terme van navorsing en onderrig. |
DESMOND TUTU TB SENTRUM | Fasiliteer samewerking tussen die verskeie navorsers betrokke by TB navorsing. |
DST/NRF SENTRUM VIR UITNEMENDHEID IN BIOMEDIESE TB NAVORSING | |
MNR SENTRUM VIR TUBERKULOSE NAVORSING | |