Centre for Infectious Diseases
Welkom by Universiteit Stellenbosch


Onderrig en Opleiding​​​

 

Strategie: Die ontwikkeling, onderrig en assessering van multidissiplinêre onderrig- en opleidingsmodules (kennis en kliniese ervaring) op die gebied van infeksies, infeksiesiektes en die inperking en voorkoming van infeksie op voorgraadse, nagraadse en voortgesette mediese onderrig- (CME-)vlakke vir studente in die gesondheids- en gesondheidsverwante wetenskappe.​