Sentrum vir Studente-administrasie
Keurings- en Werwingskantoor

Hoof: Keuring- en Werwingskantoor
Carlo Links
+27 21 938 9203
Stuur e-pos
Algemen navrae
Programfokus: MBChB and B of Speech, Language and Hearing Therapy
- Bestuur van die Keuring- en Werwingskantoor (Tygerbergkampus) en die keuringsprosesse van voorgraadse programme van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Koördinering van aangeleenthede wat verband hou met die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. US Opedag, kampustoere)
- Hantering van program- en keuringsnavrae van voornemende studente, ouers en die publiek
- Sekretariaat van alle keurings- en verwante vergaderings.

Keuring- en Werwingsbeampte
Anthea Roberts
+27 21 938 9533
Stuur e-pos
Algemen navrae
Programfokus:B in Physiotherapy, B of Nursing, B of Occupational Therapy
- Administrasie en verwerking van aansoeke vir keuring tot die voorgraadse programme in die FGGW
- Ondersteun aktiwiteite wat verband hou met die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. US Opedag)
- Hantering van program- en keuringsnavrae deur voornemende studente, ouers en die publiek.

Administratiewe Beampte: Keuringskantoor
Carin Basson
Kantoorure: 08:00 - 13:00
+27 21 938 9580
Stuur e-pos
Algemen navrae
Programfokus: MBChB and BSc in Dietetics
- Keuringsadministrasie van die voorgraadse aansoeke vir programme van die FGGW
- Ondersteun aktiwiteite wat verband hou met die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. US Opedag, kampustoere)
- Hantering van algemene program- en keuringsnavrae van voornemende studente, ouers en die publiek.