Welkom by die Registrateursafdeling
Hierdie
Afdeling sluit die US Regsdienste, wat vir statutêre voldoening verantwoordelik is, en die Sentrum vir
Oorsigfunksie-ondersteuning
in, en is ook verantwoordelik vir studente administrasie op die
Stellenbosch-, Bellvillepark- en Tygerbergkampus.