Review of SU Vision and Strategy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

STRATEGIESE FONDSTOEKENNINGS


1. VERDELING PER STRATEGIESE FONDSKATEGORIE PER JAAR:

DISTRIBUTION PER STRATEGIC FUND CATEGORY PER YEAR_Table.jpg

* Jaarliks ontvang van die 2% uit die hoofbegroting wat aan die strategiese komponent toegeken word (wat ook die Gebeurlikheidsfonds insluit).

  • Bykomende befondsing is in 2019 toegeken.
  • Die 2020-bydrae uit die hoofbegroting is by die 2019-bedrag gevoeg om 'n gekombineerde begroting te vorm.
  • Totale dui op die gekombineerde fondse wat vir daardie tydperk/jaar vir Kategorie A, B, C1.1 en C1.2 beskikbaar is.


2. VERDELING PER STRATEGIESE FONDSKATEGORIE

Distribution per Strategic Fund Category_Graph.jpg


3. TOEKENNINGS PER JAAR (RANDWAARDE)

ALLOCATIONS PER YEAR (RAND VALUE)_Table.jpg
2019:

  • 2019 was 'n oorgangstydperk in die toepassing van die vorige Strategiese Fondsregulasie na dié van die huidige Strategiese Fondsregulasie.
  • Slegs R318 miljoen van die beskikbare R339 miljoen vir 2019 is toegeken; die restant (R21 miljoen) is na 2020 oorgedra.

2020:

  • Daar was 'n geskatte oortoekenning van R5 miljoen in 2020.

2021:

  • R54 miljoen was in 2021 beskikbaar. Nadat die oortoekenning hierbo genoem afgetrek is, was 'n finale bedrag van R49 miljoen vir die aansoekproses beskikbaar.
  • 'n Nuwe C-subkategorie, C1.2, is in 2021 bygevoeg. R2 miljoen van die R15 miljoen vir die C-kategorie is aan C1.2 toegeken, met die verstandhouding dat dit na die volgende jaar oorgedra sal word as dit nie gebruik word nie.

2022:

  • Daar was in 2022 geen Kategorie B-aansoeke nie. Slegs R49 miljoen van die R72 miljoen is dus toegeken.

ALLOCATIONS PER YEAR (RAND VALUE)_Graph.jpg


4. TOEKENNINGS PER JAAR (TOTALE GETAL PROJEKTE BEFONDS)

ALLOCATIONS PER YEAR (TOTAL NUMBER OF PROJECTS FUNDED)_Table.jpg

Allocations per year (Number of projects funded)_Graph.jpg


5. VERDELING PER AREA

DIVISION PER AREA_Table.jpg

DIVISION PER AREA_Pie chart.jpg

Alle bedrae hierbo verwys na toekennings oor alle kategorieë (A, B en C1.1) vir daardie area en jaar.

Fakulteite/Skole:

  • Toekennings gemaak aan projekte wat deur fakulteite versoek is.

VS:

  • Toekennings gemaak aan projekte wat deur VS's versoek is.

Institusionele projekte:    

  • Toekennings gemaak aan projekte met 'n institusionele mandaat wat tot voordeel van die instelling as geheel is.
  • Voorbeelde:
    • 2019 (SunFin, SunStudent, nuwe webwerf en handelsmerk, IKT, visuele regstelling, ens.)
    • 2021 (ondersoek oor assesseringsmodelle/-metodes)

Multi-area-projekte:

  • Toekennings gemaak aan projekte met 'n kombinasie van twee of meer van die bogemelde areas.
  • Voorbeelde:
    • 2021 (Saadbefondsing vir entrepreneurskap regoor die US – SBS, COO [LaunchLab, Innovus])
    • 2022 (MaRooN Gesondheidspaspoort – SITP, RIPS, Registrateur)