Review of SU Vision and Strategy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

BEFONDSDE PROJEKTE 2019 – 2022:

Vind asseblief hieronder die projekte vir Kategorie A en B wat vir 2019 – 2022, ingedeel per jaar, goedgekeur is. Om toegang tot meer inligting per projek te verkry, klik asseblief op die projektitel. Elke projek hou verband met sekere temas wat per projek aangetoon word. Klik hier vir 'n omskrywing van hierdie temas.

2019     2020     2021     2022


JAAR 2019

Projek befondsProjekleier
Strategie vir uitbreiding van hibriede leer vir die Universiteit StellenboschDr Antoinette van der Merwe & me M de Klerk
Saadbefondsing om die Nagraadse Diploma in Strategiese Menslike Hulpbronbestuur te beginProf A Odendaal & me A Lakay
Voortgesette befondsing vir die Sentrum vir IndringerbiologieProf Guy Midgley & me Christy Momberg
Fraunhofer-projeksentrum in Water en EnergieProf Oliver Damm
ARUA Sentrum van Uitnemendheid in EnergieProf Neill (NJ) Goosen
Vernuwingsplan: Welgevallen- eksperimentele plaasDr Michael-John Freeborough
Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin – gekombineerde opgradering en rasionaliseringDr Donovan Kirkwood
Watersekerheid om die Ertjieskloofdam na sy oorspronklike ontwerpkapasiteit van 78 000 m3 te herstelMe Madeleine Malan
Uitrol van Visie 2040 en die Strategiese Raamwerk 2019-2024Dr Barbara Pool
INTERINFO (Universiteit Stellenbosch Inligtingstelsel vir Internasionalisering)Me Sarah van der Westhuizen & mnr Kirwan Adams
Platform vir PersoneelontwikkelingMnr Jan Knight
Vernuwing en uitbreiding van hibriede leer – Universiteit van Stellenbosch BestuurskoolDr Pieter (JD) Opperman
Universiteit Stellenbosch se Visuele Regstelling-projekProf Elmarie Costandius
Inisiatief vir ontluikende vakkundigesProf Sarah (SJ) Howie & dr B. Abrahams
Versterking van navorsingsintegriteit en etiese prosesse, en bevordering van 'n kultuur van verantwoordelike navorsingsgedrag by die USDr Therina Theron & me ES Thomas
Projek oor IKT in leer en onderrigDr Antoinette van der Merwe & mnr Joe Smit
Implementeringskoste van SunFin-projekMe Liesel Grobbelaar & me Lancia Richard-Chetty
Befondsing vir SUNStudent-implementeringsprojekMnr Freek Truter
Die ontwikkeling van 'n oorkoepelende strategie vir handelsmerkposisioneringMe Marguerite Cloete
Herontwikkeling van www.sun.ac.za EN versterking van die openbare betrekkinge en kommunikasie van die USMarick Hornsveld & dr Barbara Pool
Die vestiging van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke (DiSeCT)Prof Kanshu Rajaratnam

JAAR 2020

Project FundedProject Lead
Hulpbronvoorsiening vir die nuwe Nagraadse Diploma in Openbare Finansiële BestuurProf Tania Ajam
Hulpbronvoorsiening vir die nuwe Gevorderde Diploma in Volhoubare OntwikkelingDr Ruenda Loots
Aanvangskapitaal vir die nuwe gestruktureerde MSc in Masjienleer en Kunsmatige IntelligensieProf Willie Brink
Genadendal Musiekversamelingkatalogus (GMCC)Dr Hilde Roos
Die vestiging en hulpbronvoorsiening van die Kantoor vir Assesserings, Akademiese Rekords en Graduerings (AARGO)Mnr Ashmind Daniels
'n Aansoek om fondse vir 'n kritiese opgradering van KMR-spektroskopiefasiliteiteProf Bert Klumperman
SUNLearn Geïntegreerde Kursusleeslysstelsel (Leganto)Mnr Wouter Klapwijk
Vertaalgenoot-program (Translational Fellow (TF) Programme)Me Nolene Singh
Universiteit Stellenbosch se hoëvlak-lesingreeks oor Afrika-voedselstelselsMe Julia (JR) Harper
African Human Rights Moot Court-kompetisieProf Annika (EA) Rudman
Ontwikkeling van US TechpreneurskapsentrumMnr Josh Romisher

JAAR 2021

Project FundedProject Lead
Vestiging van hidrogeologiese veldskoolMnr Reynold Chow & prof AN. Roychoudhury
Assessering tel: Assesseringskultuur en ‑praktyke in heroënskou vir 'n transformerende studente-ervaringDr Antoinette van der Merwe & me Christina Harvett
Sentrale BorgskapkantoorMe Lizanne Fuzy & me Anita Nel
Universiteit Stellenbosch Hibriede OpedagMe Magdel Pretorius
Saadbefondsing van entrepreneurskap regoor die USMe Nonhlanhla Mbekeni, me Nolene Singh & mnr Josh Romisher
Vestiging van 'n toegewyde e-sportlokaalMe Liz Dirkse van Schalkwyk, me I. Groenewald & me Anita Nel
Kommersialisering van die PlantsiektekliniekProf A. McLeod, me Sonja Coertse & prof L. Mostert
US KlimaatskoolProf Guy Midgley

JAAR 2022

Project FundedProject Lead
Transformasiefondse vir SACEMAProf Juliet Pulliam
Wêreldleidende nagraadse Program in VolhoubaarheidsoorgangeMe Cornelia Jacobs
Navorsing in groen waterstofingenieursweseProf Craig McGregor
Vernuwing van die Universiteit Stellenbosch se platform vir Identiteit- en ToegangsbestuurMnr Le Roux Franken
MaRooN Gesondheidspaspoort – Strategiese Fonds-aansoek om nuwe fase 2-ontwikkelingMe Susan Crumpton
Kommersialisering van Innovus se instrumente vir die oordrag van intellektuele eiendom en tegnologie 

DEFINISIES VAN TEMAS

STELSELS & PROSESSE
Befondsing wat gerig is op die skepping, instandhouding of opgradering van stelsels of prosesse, regoor die groter institusionele ruimte. Stelsels is 'n versameling elemente of komponente wat vir 'n gemeenskaplike doelwit of doelstelling georganiseer word. Prosesse is 'n stel progressiewe en interafhanklike stappe waarvolgens 'n eindpunt bereik word; 'n bepaalde volgorde van die stappe en 'n metode om werksaamhede regoor die institusionele ruimte of binne spesifieke komponente daarin uit te voer.
UITBREIDING, BEWUSTHEID & KAPASITEITSBOU
Befondsing wat gerig is op aktiwiteite, programme of aksies wat lei tot uitbreiding, bewustheid of kapasiteitsbou, regoor die groter institusionele ruimte of binne spesifieke komponente daarin. Uitbreiding behels die aksie om die grootte, getal of belang van iets uit te brei of te vergroot. Bewustheid behels 'n breër of beter begrip van 'n situasie, onderwerp, stelsel, proses, mandaat, ens. Kapasiteitsbou kan omskryf word as die proses waardeur die vaardighede, instinkte, vermoëns, prosesse en hulpbronne wat die instelling en/of spesifieke komponente daarbinne in 'n snelveranderende wêreld nodig het om te oorleef, aan te pas en te floreer, ontwikkel en versterk word.
NUWE AKADEMIESE PROGRAMME EN VERWANTE SAKE
Nuwe akademiese programme verwys na programme, planne, prosedures en stelsels met betrekking tot die opvoedkundige onderrig en opleiding wat óf in persoon, aanlyn of via hibriede programme regoor die breë institusionele ruimte gelewer word.
NAVORSING, SENTRUMS, INSTITUTE EN SKOLE (SIS) EN VERWANTE SAKE
Navorsing verwys na die stelselmatige ondersoek na en studie van materiaal, bronne, inligting en kennis om feite te bepaal, nuwe gevolgtrekkings te maak en tot die algehele kennisbank by te dra. SIS word omskryf in die Universiteit Stellenbosch se reëls oor akademiese entiteite binne en parallel met departemente en fakulteite.
INFRASTRUKTUUR & TOERUSTING
Infrastruktuur: Die hoofdoel van die befondsing hou regstreeks verband met die oprigting, konstruksie, opknapping en uitrusting van fisiese ruimtes en fasiliteite wat vir die bedryf van die omgewing of instelling benodig word. Toerusting: Die hoofdoel van die befondsing hou regstreeks verband met die aankoop, opgradering of vervanging van 'n tasbare item(s) wat vir 'n bepaalde doel beoog word of wat 'n operasionele noodsaaklikheid is om 'n spesifieke doelwit(te) te bereik of 'n taak (take) uit te voer.
KOMMERSIALISERING / ENTREPRENEURSKAP
Kommersialisering is die proses waardeur iets hoofsaaklik of gedeeltelik vir finansiële wins bestuur of beheer word. Dit is die proses om nuwe produkte of dienste na die mark te bring, intern of ekstern tot die institusionele ruimte. Entrepreneuriese aktiwiteit word gekenmerk deur berekende finansiële risiko's wat met 'n winsoogmerk geneem word. Dit is die proses om 'n nuwe besigheid te ontwikkel, organiseer en beheer om 'n wins te maak, hoewel 'n finansiële risiko geneem word. Entrepreneuriese aktiwiteite kan oor die langtermyn tot volwaardige kommersialiseringsaktiwiteite lei.