Review of SU Vision and Strategy
Welkom by Universiteit Stellenbosch


Afdeling Strategiese Inisiatiewe


Die Afdeling Strategiese Inisiatiewe is verantwoordelik vir die koördinering, beplanning en bestuur van strategiese ontwikkelingsprosesse en beplanning by die Universiteit Stellenbosch (US). Ons beplan en bestuur belangrike strategiese projekte, bestuur die US Strategiese Fonds ter ondersteuning van die Universiteit se visie en strategie, en monitor en evalueer Strategiese Fonds-projekte. Ons koördineer en hou ook toesig oor die uitvoering van programme wat uiting gee aan die strategiese doelwitte van die US en sal binnekort bykomende dienste ten opsigte van strategiese monitering en evaluering aanbied.

OurProjects_Services_Icon.pngContactUs_Icon.png