Uit eie geledere deur die Konvokasie verkies:
Vakant
Verteenwoordigers van die burgerlike samelewing soos deur die IF in samewerking
met
die Senior Direkteur
verantwoordelik vir gemeenskapsverhoudinge, geïdentifiseer:
Ds HJ Goosen (RKSS) (01.10.2017 – 30.09.2020)
Me M Goussard (SCAN) (01.07.2018 - 30.09.2020)
Mnr GG Groenewald (SBV) (01.10.2017 – 30.09.2020)
Mnr W Maliwa (WKOD) (01.10.2017 – 30.09.2020)
Mnr S Peters (Stellenbosch Munisipaliteit) (08.08.2018 - 30.09.2020)
Ds D Bock (Stellenbosch Co-management Forum) (31.01.2019 – 31.12.2021)
WKOD: Wes-Kaapse Onderwys Departement
RKSS: Raad vir Interkerklike Samewerking: Stellenbosch
SBV: Stellenbosch Belastingbetalers-vereniging
SCAN: Stellenbosch Civil Advocacy Network