#IdeasForChange voedselsekuriteit-uitdaging: Stellenbosch se toekoms bereik nuwe hoogtes | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10104 | | #IdeasForChange voedselsekuriteit-uitdaging: Stellenbosch se toekoms bereik nuwe hoogtes | Petro Mostert |
Stellenbosch Netwerk se vyfde #IdeasForChange uitdaging fokus op hoe ons die manier waarop aan ons voedselsekuriteit dink, te revolusioneer om mense te inspireer om met innoverende idees en entrepreneurskap-verwante idees na vore te kom. Skryf jou idee in en kry die kans om jou deel van R30 000 in kontantpryse te wen. Hierdie hupstoot kan jou help om jou idee tot lewe te bring.

In die hartjie van Stellenbosch kan 'n mens verandering in die lug aanvoel. Stellenbosch was nog altyd aan voorpunt van van Suid-Afrika se mees transformerende inisiatiewe en het oor die jare baie innoverende idees ontwikkel om die dorp te help om 'n volhoubare toekoms vir sy inwoners te verseker. Hierdie inisiatiewe skep die basis vir volhoubaarheid binne gemeenskappe soos Stellenbosch. In hierdie sinergie verhoog mense se lewensgehalte, wat 'n diepgaande en positiewe impak in die hele streek bewerkstellig.

Om visioenêre entrepreneurs te identifiseer en op te hef, bied Stellenbosch Netwerk vanjaar die #IdeasForChange voedselsekerheid-uitdaging aan, in vennootskap met die Landbouvolhoubaarheid-onderwyslaboratorium en die Departement van Wetenskap en Innovasie se Streeksinnovasie-ondersteuningsprogram (RISP). Hierdie sinergie van denke en kundigheid poog om innoverende oplossings te identifiseer, te koester en te vier om voedselsekerheidsuitdagings eie is aan Stellenbosch op 'n kreatiewe manier aanspreek.

Met die kompetisie wil Stellenbosch Netwerk help om die ontwikkeling van innoverende idees, sakemodelle, prosesvloeie en tegnologie bloot te lê en te ondersteun met die potensiaal om voedselsekerheid en die lewensgehalte van inwoners te verbeter, die sosiale en omgewingsimpak van vinnige stedelike ontwikkeling te verminder en die volhoubaarheid van plaaslike ekosisteme — waarvan Stellenbosch afhanklik — te verseker.

Ons voedselsisteem onder druk

Te midde van die ontluikende klimaatkrisis – wat duidelik te sien is in die toenemende voorkoms van droogtes, vloede en temperature van uiterstes – is die Suid-Afrikaanse voedselstelsel onder druk om meer gesonde kos vir meer mense te produseer, sonder om die omgewing te skaad. Kos is nie net kos nie; dit is 'n draad wat families, vriende en gemeenskappe saambind. Ongelukkig het baie mense in ons land steeds nie toegang tot voedsame en bekostigbare maaltye nie.

Voedselsekerheid verwys na die toestand waar alle mense te alle tye fisiese, sosiale en ekonomiese toegang het tot voldoende, veilige en voedsame voedsel wat aan hul dieetbehoeftes en voorkeure vir 'n aktiewe en gesonde lewenswyse voldoen. Dit is uiters noodsaaklik dat mense betroubare toegang tot 'n voldoende voorraad voedsel het sonder om hul welstand in te boet.

Voedselsekerheid is noodsaaklik vir die verwesenliking van florerende gesinne, samelewings en ekonomieë in Suid-Afrika. Ons verwelkom alle kreatiewe en innoverende idees wat sal help om voedselsekerheid te verbeter en doeltreffende voedselstelsels in Stellenbosch rondom die volgende temas te ontwikkel:
• Agri-tegnologie

• Oplossings vir voedsel-afval

• Voesel-logistiek

Wie mag inskryf?

Enige iemand wat leef, werk en/of studeer in Stellenbosch en sy omringende gebiede, of enige besigheid/inisiatief in die Stellenbosch-omgewing, kan aan die uitdaging deelneem.

Kategorieë vir inskrywings

1. Nuwe idee:

Hierdie kategorie is vir potensiële entrepreneurs en innoveerders wat nie 'n gevestigde besigheid besig nie, 'n goeie idee het wat besigheidsin maak. Hierdie idees moet innoverend en finansieël volhoubaar wees, en daarop gemik wees om werklike kwessies op te los wat verband hou met die verbetering van voedselsekerheid in Stellenbosch. Bestaande of operasionele besighede mag nie in hierdie kategorie ingeskryf word nie.

2. Bestaande besighede/inisiatiewe:

Hierdie kategorie is vir bestaande besighede wat digitale en/of tegnologie-gebaseerde oplossings bied om voedselsekerheid in Stellenbosch te verbeter. Hierdie besighede kan formeel of informeel wees, en winsgewend of nie-winsgewend. Ongeag die aard van kwalifiserende besighede, moet hierdie besighede inkomste genereer en die potensiaal hê om selfonderhoudende entiteite te word. Die besighede moet nie van skenkers afhanklik wees nie (bv. liefdadigheidsorganisasies), of 'n eenmalige projek binne 'n bepaalde tydraamwerk wees nie.

Skryf hier in

Stellenbosch Netwerk:

Stellenbosch Netwerk is 'n kruissektorale en interdissiplinêre lidmaatskaporganisasie wat mense uit die industrie, regering, samelewing en akademie bymekaar bring met die doel om idees uit te ruil, verbintenisse te bevorder en samewerking en vennootskap aan te moedig om inklusiewe ekonomiese groei vir die groter Stellenbosch-area te bewerkstellig.

Die Landbou Volhoubaarheidsonderwys Laboratorium:

Die Landbou-volhoubaarheid-onderwyslaboratorium is 'n landbou-innovasie-ekosisteem-instaatsteller wat geposisioneer is vir bewustheid, vaardigheidsontwikkeling (d.w.s. kommunikasie, samewerking en kritiese denke). Dit is ook 'n agentskap vir volhoubare stelseloorgange in die landbousektor. Dit is 'n pedagogies inklusiewe, multi-dissiplinêre en kruis-nasionale omgewing wat samewerkende ondersoek en momentum in 'n volhoubare en veerkragtige landbousektor moontlik maak.

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin vier sy eeufees tydens Woordfees 2023 | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10090 | | Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin vier sy eeufees tydens Woordfees 2023 | Petro Mostert |
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) – die oudste akademiese botaniese tuin in Suid-Afrika – vier vanjaar sy eeufees tydens die US Toyota Woordfees van 7 tot 15 Oktober met 'n spesiale weeklange fees: die Stellenbosch Flora Fees (SFF).

Besoekers aan die fees gaan nie net die tuin se ongelooflike impak op bewaring, opvoeding en akademiese ondersteuning kan ervaar nie, maar ook die onlangse infrastruktuur opgraderings besigtig en die kans kry om te ontspan, kuns te skep, pret te hê, iets nuuts te leer en ontdek. Hierdie is die eerste van wat ons wil omskep in 'n jaarlikse gebeurtenis wat ons fondse kan genereer om ons USBT se Flora Fonds te groei – 'n fonds wat ons bewaringswerk ondersteun.

Dr Donovan Kirkwood, die USBT se kurator sê: “Ons is opgewonde om met hierdie unieke fees te wys wat ons oor die afgelope honderd jaar in die tuin vermag het. Ons nooi graag die Stellenbosse gemeenskap uit om te kom deelneem aan die aktiwiteite wat ons beplan het en om te sien wat die tuin kan bied."

Die 1,7 hektaar grootte tuin — wat in 1922 gestig is – vind jy in die middel van Stellenbosch, geleë in die Kaapse blommestreek, spesifiek binne die uiters bedreigde laagland-ekosisteme van die wynboustreke.

Die SUBT se impak op plant- en habitatbewaring sien mens in verskeie inisiatiewe. As 'n akademiese tuin – 'n tuin van onderrig – wat die Universiteit Stellenbosch se hulpbronne en belanghebbendes wesenlik ondersteun en befonds, ondersteun die tuin ook belynde akademiese werk. Op sy beurt, dra die akademiese kundigheid in die omgewing, geweldige waarde,navorsing en bewaringsversamelings, en opvoedkundige inhoud by. “Die SUBG bewaar nie slegs sleutel-lewende versamelings wat langtermyn-navorsingsprogramme aan die US ondersteun nie; dit is ook die perfekte plek om die fassinerende en verwante navorsingswerk wat gedoen word ten toon te stel. Ons wêreldklas lewende Oxalis-versameling en baie ander projekte is slegs moontlik vanweë die samewerking tussen SUBG en die Universiteit Stellenbosch se akademiese kollegas," sê Kirkwood.

Die USBT het tans byna driehonderd bewaringsgraad versamelings van spesies wat 'n werklike risiko inhou om in die wêreld uit te sterf. Die meeste van hulle is afkomstig van die onmiddellik aangrensende wynlande. Anders as die meeste botaniese versamelings in Suid-Afrika of wêreldwyd, voldoen die USBT se ex-situ bewaringsversamelings aan wêreldwye beste praktykkriteria in terme van bevolkingsteekproefneming en versamelingsbestuur.

Sluit aan by een van ons huidige kurator, dr Donovan Kirkwood, se opvoedkundige tuintoere en jy sal gou verstaan hoekom hierdie tuin een van Suid-Afrika se voorste botaniese tuine is wat bedreigings vir plant- en habitatoorlewing aanspreek deur opvoeding, navorsing en bewaring. Sy passie vir, en toewyding tot die bou van hierdie spesiale tuin, is duidelik te bespeur – vra gerus die interns, personeel, dosente en studente wat daagliks saam met hom werk. Dis 'n passie wat in elke deel van hierdie uniek aangelegde tuin afspeel.

“In die bestek van slegs vyf jaar is ek eintlik verstom dat ek daarin kon slaag om ons span te laat groei en werklik betekenisvolle vordering te maak in die rigting van globale ex-situ-bewaringsteikens, terwyl ons ook verskeie groot infrastruktuuropgraderings voltooi het of 'n begin daaraan kon maak. Dit is soveel meer vordering as wat ek moontlik op gehoop het, en ek is so dankbaar vir ons wonderlike personeel en kollegas in SUNCOM en die lewenswetenskappe departemente wat die tuin so entoesiasties ondersteun," sê Kirkwood.

Die 2023-feesprogram

Besoekers kan daagliks kom deel in die tuin se feesvieringe vanaf 08:00 – 17:00.

Met jou R60 ingangskaartjie kry jy toegang tot:

Daaglikse aktiwiteite:

Botaniese Kunsuitstalling: 'n saamgestelde versameling van oorspronklike werke deur Suid-Afrika se top botaniese illustreerders en kunstenaars, insluitende verkope.

Skaars plantverkopers: inheemse en eksotiese vetplante, vleisetende plante, skaars aroïede, bolle, en hope spesiale plante, insluitend spesiale vrystellings van die USBT se seldsame plante.

Kontemporêre kunsuitstalling van bekende Suid-Afrikaanse skilders, keramiekkunstenaars, drukkuns en houtdraaikuns.

Kom kyk hoe die wêreldbekende landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe bou aan 'n groot beeldhoukunswerk wat 'n plaaslike bedreigde plant en die USBT-missie uitbeeld.

Keramiekkuns, beeldhouwerke en plantkuns regdeur die tuin.

Botaniese-tema-geskenk-, huisware- en dekorverkope. Reproduksies van hoë gehalte van historiese plantillustrasies wat nie voorheen vrygestel is nie.

Lewendige etensuurmusiek.

Wyn- en jenewerproe.

Geskeduleerde aktiwiteite in die tuin:

09:00-10:00: Haal asem in die tuin, yoga of pilates sessies

10:00 - 11:00: Daaglikse kuratorstoer: leer van bewaring en die tuin se strategie, geskiedenis en nog vele meer. Stap saam met Dr Donovan Kirkwood, USBT se kurator, vir 'n uur-lange stap deur die tuin waar hy sy ongelooflike kennis en ervaring van hierdie unieke plek met jou deel.

12:00 - 13:00: Daaglikse gesprekke oor spesialisvelde soos Medisinale Plante, ons unieke Kaapse flora en inheemse plante. Spesiale sprekers sluit in professors Nox Makunga, Leanne Dreyer, Guy Midgley, Dr Itumeleng Moroenyane, en Dr Paul Hills.

Daaglikse werkwinkels van 2-3 ure moet vooraf bespreek word (R500 – R850). Werkwinkels sluit in drukwerk met botaniese plante, sianotipe-vervaardiging, meesterklasse in terraria, voortplanting en bonsai. Bespreking vir alle werkswinkels sluit 'n dagpas in.

Spesiale middagetes, piekniekmandjies en drinkgoed sal in die tuin beskikbaar wees.

Vir besonderhede en opdaterings, besoek www.sun.ac.za/botanicalgarden.

Of skandeer hierdie QR kode.

Media navrae

Petro Mostert

petromostert@sun.ac.za

M 0823346193

SUNFin is lewendig | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9996 | | SUNFin is lewendig | Petro Mostert |
Die werk wat vier jaar en drie maande gelede begin is, het daartoe gelei dat die Universiteit Stellenbosch op 26 Julie 2023 sy 35 jaar-oue erfenisstelsel Tera Term kon afsit en na sy nuwe platform Oracle Cloud Financials (OCF) kon oorskakel.

Die SUNFin-projekspan, wat hoofsaaklik uit personeel van die afdelings Finansies en Inligtingtegnologie bestaan, het baie ure ingesit om hierdie mylpaal te bereik en so toe te sien dat die grootste stelsel van sy soort nog by die Universiteit, suksesvol geïmplementeer word.

“Om OCF te implementeer, was die begin van 'n nuwe era by die US. Ons het nou 'n stelsel wat toesien dat die Universiteit sy finansiële prosesses doeltreffend kan bestuur, terwyl die uitdagings wat hierdie betekenisvolle verandering op gebruikers van die stelsel mag ondervind, tot die minimum beperk word," sê Manie Lombard, Hoofdirekteur: Finansies.

Oor die afgelope jare is die projek by tye uitgestel soos die span struikelblokke teëgekom het wat veroorsaak is deur 'n pasgemaakte en ingewikkelde erfenisstelsel. Ten spyte van baie uitdagings, laat nagte en opofferings van 'n wonderlike span, het die oorskakeling naatloos verloop, danksy 'n noukeurig-beplande en logiese opeenvolgende oorskakelingsproses wat gepaard gegaan het met gebruikersopleiding.

“Dit is chaos, maar goeie chaos. Op een of ander manier werk alles en ons los probleme op en leer soos ons aangaan," sê Annemi Murray, Direkteur: Finansiële Beplanning en Begroting, en een van die kampvegters van hierdie projek. Sy is een van 'n paar mense wat oor die afgelope paar jaar al 'n paar kerse aan albei kante gebrand om te verseker dat hierdie projek suksesvol geïmplementeer word.

"Die sukses wat ons nou ervaar, is danksy ons gebruikers wat eienaarskap van die stelsel neem," sê Elizebeth de Beer, wat die OCF-opleiding onder haar vlerk geneem het. Hierdie opleiding is nou reeds 'n paar weke al aan die gang. “Ek is verstom om die gewilligheid en opgewondenheid van die personeel te sien wat hierdie nuwe manier van finansiële rekeningkunde doen by die Universiteit, omarm."

Ons SUNFin-besigheidseienaar, Brendon Grindlay-Whieldon, het verseker dat 'n SUNFin-dienstoonbank in plek is om 'n kommunikasiekanaal te bied waar gebruikers by die stelsel se belangrikste besigheidsprosesse kan aanmeld.

Prof Stan du Plessis, die US se Bedryfshoof, het die span gelukgewens en bedank dat hulle op Woensdag, 26 Julie 2023 die implementering van die projek kon gevier het. “Ek hoor net wonderlike dinge van ons gebruikers. Ons is dankbaar vir die SUNFin-span wat alles uitgehaal het om hierdie sperdatum te haal."

Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9974 | | Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings | Petro Mostert |
'n Afvaardiging van St Stithians College, een van Suid-Afrika se top skole in Johannesburg, het die Universiteit Stellenbosch in Julie besoek vir 'n werksessie om groen energie-oplossings vir die skool se 105 hektaar-grootte kampus te vind. Innovus se afwentelmaatskappy, GreenX Engineering, wat instrumenteel is om skole in die Wes-Kaap te help om hulle elektrisieteitsrekeninge te verminder terwyl hulle oplossings vir energiebesparings bied, was deel van die US-afvaardiging.

Dr Jason Samuels, besturende direkteur van GreenX, het gesê hulle is al vir 'n geruime tyd betrokke by St Stithians om energie-besparende oplossings with die skool te vind. “Die college het 'n stuk grond op kampus geïdentifiseer wat geskik is vir 'n alternatiewe energieoplossing wat aan die skool se 3GWh vereistes voldoen.

Thando Bili, St Stithians College se bedryfshoof, het gesê hulle is opgewonde om saam met die US te soek na maniere waarop hulle minder afhanklik van Eskom hoef te wees. “Ons het soveel as 8 000 mense daagliks op ons kampus – 'n syfer wat kan groei tot soveel as 60 000 wanneer ons feeste aanbied. Dit is uiters noodsaaklik dat ons volhoubare energieoplossings vind wat kan aansluit by ons waterbesparingsinisiatiewe," sê Bili. Hy sê die college wil teen 2030 volhoubaar wees.

Hierdie projek is nie die eerste keer dat GreenX met die kollege aan 'n projek werk nie. Nadat GreenX 'n volledige elektrisiteitsenergie audit en 'n ruimtelike analise van die kollege gedoen het, het die span 'n energieprestasiesertifikaat (EPS) vir 'n gedeelte van die kollege uitgereik. Dit is die eerste keer dat GreenX 'n EPS aan 'n Suid-Afrikaanse skool uitreik. Die eerste geboue wat 'n EPS otvang het, was die dogterskollege en dogtersvoorbereidingsafdelings. Hulle het 'n B-gradering ontvang vir die elektriesiteitsverbruik van 33 kWh/m2.

GreenX Engineering se inisiatiewe het verlede jaar bygedra om die Laerskool Cloetesville, in Stellenbosch, toe te rus met energiebesparende tegnologie wat daartoe gelei het dat hulle die eerste skool in Suid-Afrika geword wat 'n energieprestasiesertifikaat (EPS) ontvang het. Die skool het 'n A-gradering ontvang vir die elektriesiteitsverbruik van 17 kWh/m2.

“Die toekenning van ons eerste EPS bevestig St Stithians se verbintenis tot energiedoeltreffende-oplossings en is in lyn met ons college se langtermyn-volhoubaarheidsplan," het Bili gesê.

Volgens Samuels beplan hulle meer energiedoeltreffendheidsprojekte waar St Stithians en GreenX gaan saamwerk.

In die komende maande sal die US, GreenX en St Stithians (saam met hul ingenieursvennoot, Madonse Consulting Engineers) saamwerk om haalbare energieoplossing vir die skool te vind, wat 'n kostebesparende oplossing vir hul energiestelsel kan insluit, soos 'n potensiële sonkrag-PV installasie en 'n beurtkragoplossings wat dieselopwekkers en 'n energiebergingstelsel, soos byvoorbeeld batterye, kan insluit.

"Om 'n PV-aanleg vir die kollege te installeer, is sentraal tot ons kollege se kernbesigheid: om die voortsetting van Onderrig en Leer te verseker," het Bili gesê.

Samuels sê hy hoop dat hierdie werk die begin is van 'n opwindende energiereis vir hierdie pioniers om onafhanklik en volhoubaar te word.

Foto-onderskrif

Op die foto ontvang Thando Bili, St Stithians College se bedryfshoof (regs), die EPS van Jason Samuels, besturende direkteur van GreenX Engineering.

Facilities Management give back to Stellenbosch Police Station on Mandela Day 2023 | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9977 | | Facilities Management give back to Stellenbosch Police Station on Mandela Day 2023 | Petro Mostert |

“In the 32 years that I've worked at Stellenbosch's Police Station, it was the first time that we received this kind of visit from our community. Normally we would go out to the community on Mandela Day to do good. Today we received so much good from Stellenbosch University and its service provider community. We are deeply thankful."

These were the words of gratitude from Captain Nathalie Martin, Stellenbosch Police Station's communication officer, thanking SU's Facilities Management team and their service providers who came out in full force to paint, clean, assist with maintenance and do whatever it took to give back to the people that protect Stellenbosch.

And like last year on Mandela Day, when this team worked for a couple of weeks to help improve the AF Louw Primary School, our colleagues from FM, their service providers, and contractors gave of their valuable time to make a difference in the work environment of our Police force on Stellenbosch, the “people who keep us safe," as Chief Director Nicolette van den Eijkel said.

Once again, this brilliant idea came from Aloma Fourie, Manager: maintenance planning at FM's Property Services. She and Robert Todkill, FM's technical advisor at Property Services, have once again taken the lead and mobilised FM's staff and service providers to take hands and create a better working environment for the SAPS. “We thought it is time that someone give back to the people who never receive the goodwill they deserve. They keep us safe, day and night. This is the least we could do," said Todkill.

It was indeed a hive of activity on SAPS premises in Du Toit Street on Madiba's birthday. “We fixed pipes, toilets, basins, tiles, and paving. We cleaned the cells, the walls, the floors, and the garden, fixed window frames, fixed and cleaned gutters and painted where needed. We even provide them with a complete structural engineers report they can submit to the Department of Public Works to motivate for much-needed maintenance to the building," said Fourie.

The team used high-pressure equipment to clean the whole building, fixed door frames, and glass, and even ensured that the residents of the single quarters can enjoy a leakage-free shower system in a long time. “There was a faulty pipe and leak that we picked up and fixed," said Todkill. Furthermore, the team fixed broken lights, unblocked the stormwater and sewage drains, and disinfected the pipes and drains.

“Nelisa Mpama, from our environmental sustainability team, and some of the staff members helped with a brand-new garden for the Police Station and even introduced them to SU's three-bin recycling system," said Aloma.

Together with Aloma, Robert and Nelisa, they also had the helping hands from the rest of their Mandela Day organising committee of Emile Maritz, Patrick Esterhuizen, Niven Adonis, Alfonso Bailey, Melany le Roux and Cleo Julies. A huge thank you to our FM service providers of Bidvest (who donated a great lunch for staff who came to help), and:

Servest

DJ Hansen Gardening

Paving Expert

Waste Plan

Stellenbosch Woodcutters

Triple Desire

Indawo

Emminence Fixing Solutions

Eikestad Maintenance

ELTB Construction

ASR Glass, ZICM

Ingelos

Gramwill Signs

Tsebo

Aqua Power Jet

Winelands Renovations

OBB

Ultibuild Consultants

CBD Plumbing

Pinpoint leak detection

Plumb Guarantee.

Thank you so much to you all.

If the going gets tough, you go canoeing around Mauritius | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9967 | | If the going gets tough, you go canoeing around Mauritius | Petro Mostert |
Liezel Matthee, our Chief Director Facilities Management’s personal assistant, and her husband decided to explore the famous island of Mauritius a little differently this year: by canoeing around it, and visiting some beautiful sites for eight days.

The duo started their trip at Grade Gaude on the northeastern side of the island and ended their journey at Ille Aux Cerfs Island. In her own words, Liezel tells her story on this pdf Canoeing trip around Mauritius - April 2023 - Liezel Matthee.pdf

I am because you are | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9957 | | I am because you are | Petro Mostert |

"Umuntu Ngumuntu Ngabantu" or "I am, because you are" is an African philosophy known loosely as a sense of belonging. "I am because we are". Ubuntu as a philosophy speaks to the fact that we are all connected and one can only thrive if those around you also thrive. It is an acknowledgement of the interconnectedness of our lives in human society.

With the dawn of the new democratic South Africa in 1994, traditions and concepts such as Ubuntu became prominent reference points in negotiations around the emerging political dispensation, creating an environment that respects human rights and fundamental freedoms and in which people can exercise their freely expressed will.

In our Responsibility Area: Operations and Finance, we interact with each other daily. We inform, negotiate, debate, create and innovate. We talk face-to-face, through emails, and online. It has been my great pleasure to work in this environment since 2017 and it is an abiding pleasure to work with our committed and outstanding staff at all levels. Sometimes, mercifully infrequently but nevertheless, we find ourselves in situations where we react out of frustration or even anger, opening the laptop and typing an email without thinking clearly. The result is mostly a reply email in the same tone of voice. After several of these, where you've cc'd in an ever-growing chorus of bystanders, we call in the mediators and consultants to resolve the situation and start anew.

While not all such cases end in the chambers of our University's truth and reconciliation committees, they leave our colleagues disappointed, angry, and despondent because of a thoughtless email or unresolved conflict which often could have been prevented.

Google or ask ChatGPT for the top ten solutions to resolve conflict in the workplace, hire the best life coaches and phycologists, or put a red sticker on your send button. Write on it: "pause". Stop, think, and breathe. And always ask yourself what you would have done if you were receiving that specific email. How would you feel? How would you react? The “golden rule" teaches us to treat others as we wish to be treated, and there is a reason why this is common to almost all moral codes.

I have spoken about our University's values at a number of our RC events, and specifically about the value of Respect. You will recall what I called “owed" respect: The respect we owe each other as colleagues (and students) since we are all inherently valuable and we acknowledge the important, though different, contributions we all make to creating this world-class University.

Respecting others as you respect yourself. It is not rocket science nor a nice-to-have quality. If you are valued and respected in your workplace, you will soon enable a positive work culture in which you are fulfilled, loyal, engaged, and motivated to perform at your very best ability. In the same way, you need to value and respect those around you.

One of my colleagues told me they start all their meetings by reminding each other of our University's values: Compassion, Equity, Accountability, Excellence, and Respect. It is essential to remind ourselves about these values every day as it also affects our lives outside of work.

Our values:

Compassion: Recognition of and care for the well-being of all our students and staff

Equity: Restitution in response to our past legacy and fairness in our aspirations

Accountability: Accepting the highest level of responsibility for our actions

Excellence: Academic freedom to pursue knowledge that adheres to the highest standards of integrity, innovation, and relevance

Respect: Civility in our mutual and public discourse due to regard for the freedom, equality, and dignity of all and respect for the environment.

During the pandemic, we were reminded of the importance of staff wellness in many ways, including supporting our fellow colleagues. No one knows what is going on in other people's lives – hence why we should always be mindful of how we treat each other. No matter your position in a company's or organisation's hierarchy – we are all as vulnerable as the situation we face at any given time.

Finally, I believe respect creates the fair and supportive environment we all want and need. As an employer, the University provides us with many opportunities to flourish as a person or a team, showcasing our skills and knowledge regardless of where they come from. Respect prevents playing favourites and allows everyone to be heard. And for you to hear, you need to listen.

“I speak to everyone in the same way, whether he is the garbage man or the president of the university." — Albert Einstein

Enjoy your June newsletter

Prof Stan du Plessis

A private commitment to a public good | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9959 | | A private commitment to a public good | Petro Mostert |

More and more South Africans are looking for backup power solutions to their homes as Eskom's unpredictable loadshedding drives them insane. And while you are shopping for batteries and photovoltaic panels, don't forget what happened in 2018 when we faced Day Zero and started buying every bottle of water we could get. While getting off the grid, maybe consider becoming greener and saving on water usage.

You might say it is easier said than done, but if Prof Stan du Plessis, Stellenbosch University's Chief Operating Officer, could find time and energy to get him and his family almost off the grid and on a greener road, so can we all.

We asked him about his green journey; let's hear what he and his family are doing to live a less reliant life on grids and pipes and more on natural sources.

Q: Prof Stan, how “green" are you on a scale of 0 to 10, and why do you say that?

Prof Stan: I'll give us a 7 for a strong start but with a few important challenges remaining including electric vehicles charged by solar power.

Q: When did your “green journey" begin?

Prof Stan: My wife Helena has always been very environmentally conscious, and my daughters really encouraged me in the same direction. I remember how our eldest daughter, then 7, asked me on the way to school what I was going to do that day. As it turned out I was going to address a group of students on the international challenges with mitigating climate change. She immediately took a National Geographic from her backpack and showed me a picture of a large (and very old) sturgeon recently caught in the rivers of central Asia and she asked me very seriously why people would do that. I replied that people want caviar for sushi, to which she offered me a deal: If I told all the students at the conference no longer to eat sushi with caviar, she would tell all the teachers in school the same. So, this young activist got me thinking about what we can do, and how we can convince people, including our own families, to act consistently with our environmental consciousness, since as an economist I didn’t believe people would just stop eating sushi because I had asked them nicely.

Q: What were the first things you changed in your house to become more kinder to our planet?

Prof Stan: We installed a rainwater system and 10 000-litre water tanks to collect the water for garden usage. Later we added a sophisticated three-phase filter to clean the water to a standard high enough for domestic use. At the same to we changed the garden to be more water-friendly by switching to more local flora.

Q: What measurements did you put in place to reduce your dependency on Eskom and Stellenbosch Municipality (water)?

Prof Stan: The rainwater collection and filtration system together with water conservation habits we adopted during the last drought, including a pool cover and the disconnection of the irrigation system in our garden, reduced our water usage from the grid dramatically. We added a grey-water system to use bath and shower water in the garden.

On the electricity front, we installed an inverter with solar panels that can generate up to 4 KWHp with a substantial battery bank. For about two-thirds of the year, we are largely off the grid in terms of power but when we have sustained poor weather as these last few weeks, we depend on grid power to charge the batteries. The added benefit is that we have not been inconvenienced by load-shedding as we have sufficient battery power to last through the worst load-shedding we've experienced with ease.

A third initiative that is actually quite important for us as a family is waste management. We sort the house's refuge carefully and have minimal waste to be collected by the municipality. On Tuesday mornings I often push an empty black bin to the sidewalk since I don't want the municipality to forget about our house and do want them to collect the glass and other recyclable waste. All organic waste is collected in compost bins for our garden and plastics are cleaned and compacted in eco-bricks.

Q: It was a costly exercise, but are you seeing the rewards in your utility accounts? How long did it take to break even?

Prof Stan: With current electricity rates you can repay the capital outlay for a solar installation in 4 years, but our large battery bank will not easily be repaid from savings on our utility bill. These batteries protect us against loadshedding and help us to make excess solar power generated during the day available at night but it is not nearly as economically efficient as the panels themselves. Of course, as technology lowers the price of batteries these considerations will change in the foreseeable future.

Q: Do these systems require a lot of maintenance? How do you do that?

Prof Stan: They do require maintenance and since it is not my strong point, we have contractors who service the systems.

Q: How do you keep a tab on your family's usage? Was it difficult for them to buy in, or are they as nature conscious as you are?

Prof Stan: They are more conscious than I am! Especially with the waste management they had to show me and convince me of better practices. My contribution was perhaps most clear with our electricity consumption; with the new system, we got a dashboard linked to the PV panels, inverter, and batteries. It really helped me to see our electricity usage and also to help us plan our energy-intensive activities around the availability of solar power or stored power.

Q: What is your advice for our staff who want to go the green route at home? How should they start? What should they do first?

Prof Stan: Behaviour change is the cheapest and can have a high impact. I mean maintaining those good habits you learned during the drought with respect to water and changing your garden to a more water-friendly layout. Secondly, waste management is easy to learn but requires a bit of planning. The beneficial impact is massive though.

Thirdly is solar with an inverter, on the one hand for your geyser and on the other with an inverter for electricity generation.

These steps are to be followed by rainwater collection and a battery bank.

Q: When will you trade in the ML for an electric car?

Prof Stan: I have test-driven three alternatives already. But realistically not before 2024 because I have to save a bit more for the trade-in.

Q: If you could change one thing that will have a massive positive impact on our green planet, what would that be?

Prof Stan: I would price carbon accurately That would raise the price of many products and services which are currently cheaper than they would be if we factored in the full cost they impose on the environment. Economists call that mispricing a negative externality; it means we impose costs we are not asked to pay for when we buy such products and services. This negative externality is the main cause of the climate crisis and can only be fixed if we adopt a full-cost approach to all our activities.

Nog 'n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9932 | | Nog 'n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou | Petro Mostert |
Ten spyte van die uitdaging van beurtkrag, is daar lig aan die einde van die tonnel vir nog 'n skool in Stellenbosch – die Laerskool iKaya in Kayamandi – wat binnekort 'n hibriede 15,12kw fotovoltaïese (PV) stelsel sal ontvang wat die skool in staat sal stel om naatloos van die Eskom-netwerk oor te skakel wanneer die krag afgaan.

Die skool sal binnekort bykans R50 000 kan bespaar op sy jaarlikse elektrisiteitsrekening.

iKaya is die tweede skool in Stellenbosch wat gaan baat by groen inisiatiewe wat na verskeie skole in die Wes-Kaap uitgerol word as deel van 'n vennootskap en 'n groter inisiatief met die Wes-Kaapse onderwysdepartement, die Universiteit Stellenbosch se sosiale impak-afdeling, en ander vennote. Die projek behels befondsing om IoT-energiebestuur en beligtingsdoeltreffendheid-heraanpassings by 75 geen-fooiskole in die Wes-Kaap van stapel te stuur.

Die eerste skool wat by hierdie projek baat gevind het, was Laerskool Cloetesville – bekend as die Groen Skool – wat 'n 7.5kW FV-stelsel ontvang het, wat ongeveer 14MWh (14 000 eenhede) elektrisiteit per jaar opwek. Die skool kan hierdeur jaarliks byna 13 ton CO2 ontneem en R20 000 per jaar bespaar – en boonop terselfdertyd elektrisiteit aan die netwerk terugverkoop. Die Groen Skool het ook die land se eerste skool en tweede gebou geword wat 'n Energieprestasiesertifikaat (EPC) ontvang het. Cloetesville Primêr sal nou opgegradeer word na 'n hibriede stelsel met 'n hibriede omskakelaar en batterye. Volgende aan die beurt is Cloetesville Hoërskool, wat as deel van die US se sosiale impakprogram met energiebesparende stelsels toegerus sal word. Van hulle kant af sal die WKOD soortgelyke programme na nog sewe skole in die Wes-Kaapstreek uitrol.

Dr. Leslie van Rooi, Senior Direkteur Sosiale Impak en Transformasie aan die US, het gesê die Universiteit het net meer as R1 miljoen tot hierdie projek bygedra. "Ons doen dit omdat ons glo in die moontlikhede van ons plaaslike skole en omdat ons weet dat ons samewerking, ondersteuning en leer saam fundamenteel is vir die US en ons dorp se geleenthede. Die Universiteit is baie dankbaar dat ons op hierdie manier hande kan vat. Hierdie vul ander US-verwante aktiwiteite en samewerking in ons plaaslike skole aan."

"Beurtkrag en die koste van elektrisiteit het 'n verwoestende impak op ons ekonomie," sê Professor Thinus Booysen, professor and voorsitter van die internet van dinge by die US se Inginieursfakulteit. "Die koste is nie beperk tot besigheid nie, aangesien dit bedrywighede direk raak by wat ons glo die lewenslyn van ons jong demokrasie is: skole. Ons is ongelooflik bevoorreg om die ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch se Afdeling vir Sosiale Impak te hê om werklike verandering by die skole wat dit die nodigste het. Hierdie ingryping by noodsaaklike skole sal hul maandelikse elektrisiteitsuitgawes aansienlik verminder, hul koolstofvoetspoor verklein, en noodsaaklike dienste deur beurtkrag aan die gang hou. Boonop sal die las op ons verswakte netwerk verminder word, wat ons almal onmiddellik sal bevoordeel. ."

"Ons hoop dat hierdie broodnodige verandering nie net die uitwerking van beurtkrag en elektrisiteitskoste positief sal beïnvloed nie, maar ook leerders se leerervarings sal aanhelp. As deel van wetenskap vir die samelewing behoort ons leerders immers te verstaan hoe energie deur die son geproduseer word. kan by ons skole geberg en gebruik word," het van Rooi gesê.

Jason Samuels, wat onlangs sy Ph.D. onder toesig van prof Booysen, en sy span het die afgelope twee jaar baie kilometers afgelê om uitgebreide energie-oudits by verskeie skole te doen om te bepaal hoe dit hulle met energiebesparende ligte en meters kan toerus om hul gebruik te meet en te bestuur.

“Deur dit te doen, verminder ons 'n skool se energierekeninge met enigiets van 21 persent, tot soveel as 39 persent," sê Samuels.

Media navrae

Petro Mostert

petromostert@sun.ac.za

Sel 0823346193

Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9915 | | Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus | Petro Mostert |
Innovus is weer die amptelike tuiste vir die Universiteit Stellenbosch LaunchLab, as 'n afdeling van Innovus, met Brandon Paschal as die nuwe adjunk direkteur om hierdie entrepreneuriese inkubasie-spilpunt vanaf 1 Julie 2023 te lei.

Paschal sal oorneem by Joshua Romisher, wat in 2020 by die LaunchLab aangesluit het as hoof uitvoerende beampte. Met sy nuwe onderneming sal Romisher voortbou op die sukses van die US LaunchLab se klimaatgefokusde beleggings- en besigheidsbouplatform, ClimateLab (www.launchlab.africa/climate-lab ).

"Dit was 'n ongelooflike ervaring om die US LaunchLab te bou. Om elke jaar met nuwe entrepreneurs te werk, jaarliks mense by geleenthede te inspireer, en winsgewendheid te bereik was alles groot mylpale vir die LaunchLab. Die US LaunchLab beweeg nou van krag tot krag binne die US as 'n afdeling van Innovus. Ons is opgewonde en verbind tot die LanchLab se voortgesette groei," het Romisher gesê

Paschal is geen nuweling in die LaunchLab nie. Hy was instrumenteel in die stigting van die US LaunchLab en was 'n belangrike rolspeler van 2015 tot 2021. Hy het die inkubasieprogramme gelei, toesig gehou oor die inkubasie van meer as twintig maatskappye, die verfyning van die US se inkubasieprosesse, skakeling met beleggers, die bestuur van innovasieprogramme vir korporatiewe ondernemings, en om 'n klomp afwentelmaatskappy “gelukkig te hou". Hy het ook die pogings gelei om die programme en aktiwiteite te vestig wat meegebring het dat US LaunchLab wêreldwye erkenning van UBI Global ontvang het as Afrika se voorste universiteitsinkubator.

Paschal het in Mei vanjaar na die Innovus-span teruggekeer ná twee jaar as konsultant in die navorsingsomgewing vir afwentelmaatskappye. Mees onlangs het hy saam met verskeie landboubedryfliggame en hoëtegnologie-ondernemings gewerk om ekosisteme vir groei, produkstrategieë en fondsinsameling te ontwikkel.

"Om die LaunchLab weer te vestig as 'n belangrike onderdeel van Innovus, verseker dat ons Innovus se tegnologie-oordrag- en inkubasiespanne naatloos in lyn bring en integreer, wat 'n baie meer vaartbelynde proses en beter diens vir navorsers en entrepreneurs van uitvinding tot inkubasie sal verleen. Dit is ook baie meer kostedoeltreffend as om die LaunchLab as 'n aparte maatskappy te bedryf," sê Anita Nel, Hoofdirekteur Innovasie en Kommersialisering by die US se Innovus-afdeling.

Prof Stan du Plessis, die US se bedryfshoof, sê die integrasie van die LaunchLab teurg onder ons Innovus-afdeling demonstreer die Universiteit se toewyding en belegging om ons kampusgebaseerde entrepreneurs en die breër sakegemeenskap te ondersteun. "Dit bevestig die Universiteit Stellenbosch as die maatstaf vir entrepreneuriese universiteite op die Afrika-kontinent en 'n wêreldleier op hierdie gebied."

Media navrae

Petro Mostert

petromostert@sun.ac.za

M 0823346193