aac
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​

HEMIS: 

    • Wat is HEMIS en hertoelating?
      • Readmission Presentation 20112020 - A Daniels.pdf
        • Alle studente wat nie in 2020 geregistreer is weens akademiese uitsluiting nie maag weer aansoek doen vir 2021- Sluitingsdatum 15 Januarie 2021
      • Alle studente wat vir 2020 geregistreer is, sal nie vir 2021 akademies uitgesluit word nie. Dit wil sê, ongeag van die student se akadiemse prestasies, sal die student nie uitgesluit word weens die moontlike negatiewe impak van die pandemie nie. Sien hier vir meer inligting.​
    • AKADEMIESE VOOGDE:
Elke ABR lid word toegewys aan 'n koshuis of PSO om die gaping te oorbrug tussen die fakulteit en gemeenskap se leiers. Hierdie lede se rol is om leiers in die PSO of koshuis omgewing te ondersteun. 


  • Geestelike welstand & Die misbruik van akademiese verbeterings stowwe:

Hierdie inisiatief is gestig om bewusmaking te verhoog en ter ondersteuning van geestelike welstand. Die fokus hier is op stowwe wat misbruik word om akadiemse prestasies te behaal. 

Indien u enige hulp nodig het, kontak asseblief US se SSVO:


  • Webblat: CSCD/ SSVO
  • SSVO ER24 huur nood nommer: 010 205 3032

  • Interfakulteit samwerking:
Koördinering van samewerking tussen akademiese fakulteite op alle kampusse van die Universiteit Stellenbosch..