Fakulteite
My.Sun
A - Z
Datums
Loopbane @ US
Kontak Ons
Welkom by
Universiteit Stellenbosch
English
Twitter
Facebook
YouTube
It looks like your browser does not have JavaScript enabled. Please turn on JavaScript and try again.
Meeste Gesoek
Rektor & Visekanselier
COVID-19
Doen Aansoek
Beurse en Lenings
Studiegelde
Studente Akkommodasie
My.Sun
Datums
Parkering
Jaarboeke
Nuus en Gebeure
Gradeplegtighede
Kampus Kaarte
Etiek-hulplyn
Home
Oorsig
Adjunkregistrateur (Tygerberg-kampus)
Kantore
Currently selected
Beurse- & Leningskantoor
Assesseringskantoor
Kantoor van die Adjunk-Registrateur (Tygerberg-kampus)
Keuring- en Werwingskantoor
Koshuisplasing & Toelating
Kursuskantoor
RGBSA-Skakelkantoor
Studenteondersteuningskantoor
Beleide, Riglyne, Reëls en Regulasies
Almanak & Skedules
Kontak ons
Registrateursafdeling
AAD
African Cancer Institute
African Microbiome Institute
Anaesthesiology Critical Care
ARESA
Biomedical Research Institute
Biomedical Sciences
Biorepository
Business Management
Centre for Infectious Diseases
Centre for Student Administration
Recent
Student-admin-blocks-Afr2
Student-admin-blocks-Afr
Centre for Student Administration
Currently selected
Centre for Student Administration
Centre for Student Administration
Centre for Student Administration
Centre for Student Administration
Centre for Student Administration
About us
Contact us
Policy documents
Almanac & Schedules
Office
Toewydingseremonies - 14 Desember 2020
FMHS Student Bursaries
Deputy Registrar (Tygerberg Campus)
CHPE
Clinical Anatomy
Clinical Pharmacology
Clinical Services and Social Impact
CMEL
All Site Content
Page Content
Sentrum vir Akademiese Administrasie
Kantoor van die Adjunkregistrateur
Adjunkregistrateur en Bestuurder: Sentrum vir Akademiese Administrasie (Tygerberg-kampus)
Farah Fredericks
+27 21 938 9379
Stuur e-pos
FGGW-hertoelating
Algemene navrae
Algemene verantwoordelikheid vir die strategiese en bedryfsbestuur van die funksies en personeel in die Sentrum vir Studenteadministrasie (Tygerberg-kampus)
Prosessering van dissiplinêre kwessies met betrekking tot studente in oorleg met fakulteitsbestuur, die Studentedissiplinekantoor en die Afdeling vir Studentesake
Verskaffing van insette oor relevante akademiese beleide en prosedures, en van advies aan die Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se bestuurspan
Verskaffing van administratiewe en sekretariaatdienste aan ’n verskeidenheid komitees, onder andere die Fakulteitsraad
Verantwoordelikheid vir die integriteit van akademiese rekords op die Tygerberg-kampus
Verskaffing van leiding en advies aan voornemende en huidige studente, personeel en lede van die publiek oor studente- en akademiese administrasie en verwante sake
Senior Bestuurder: Akademiese Administrasie (Tygerberg-kampus)
Gift Nyirenda
+27 21 938 9284
Stuur e-pos
Koördinering van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA)- en die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV)-registrasie van alle Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe- of FGGW- voorgraadse studente
Verskaffing van hulp aan kliniese assistente en voornemende spesialiste met hulle RGBSA-registrasie
Verantwoordelikheid vir die redigering van die FGGW-jaarboekdeel (Deel 12)
Koördineerder: Kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-kampus)
Wanda de Jager
+27 21 938 9379
Stuur e-pos
FGGW-hertoelating
Algemene navrae
Bedryfskoördinering van die kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-kampus)
Bedryfskoördinering van die Sentrum vir Studenteadministrasie (Tygerberg-kampus)
Bestuur van navrae van studente en die breë publiek, onder andere bestuur van die e-pos-rekening vir algemene navrae, naamlik
tygstudentadmin@sun.ac.za
Hulp aan studente met onderrigmediumbriewe (beter bekend in Engels as Medium of Instruction letters) vir oorsese werkpermitte
Samestelling van die almanak van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Tygerberg-kampus
Bestuur van die stoor en gehaltekontrole van verlof-tot-afwesigheid-vorms
Verskaffing van steun aan die Adjunkregistrateur en FGGW met hertoelatingsaansoeke
Medebestuur van die FGGW se toewydingseremonies
HANDIGE SKAKELS
AANSOEKVORM VIR VERLOF TOT AFWESIGHEID
SPESIALIS- EN SUB-SPESIALISREGISTRASIE BY DIE HPCSA
Instruksies
Form 19 Additional Qualification
Form 21 Specialist and Subspecialist Registration
Form 57 Completion of Registrar Training Time and Proof of Research Completion
Form 57A Completion of Subspecialty Training Time
KLINIESEASSISTENT-REGISTRASIE BY DIE HPCSA
AANSOEK OM SATELLIETFASILITEITE EN KA-POSTE BY DIE HPCSA
Spec 1 Teaching Departments or Facilities (Registrar Training)
Spec 2 Satellite Departments or Facilities (Registrar Training)
Spec 3 Registrar Training Posts
Spec 4 Teaching and Satellite Units (Subspecialty)
Spec 5 Subspecialty Training Posts