Centre for Student Administration
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​Sentrum vir​​ Studente-administrasie

Voorgraadse ​​​​Beurse- en Lenings​kantoor

Noluvuyo Capsana  

Köordineerder: Beurse- en Leningskantoor (Tygerbergkampus)​

Noluvuyo Capsana

+27 21 938 9458

Stuur e-pos​

  • Operasionele bestuur van die voorgraadse beurse- en leningskantoor en prosesse op die Tygerbergkampus
  • Voorsien advies aan voornemende en huidige studente oor finansiële ondersteuning wat deur die US en eksterne befondsers aangebied word,
  • Bestuur en verwerking van beurs- en leningsaansoeke en toekennings aan suksesvolle aansoekers
  • Algemene bestuur en administrasie van beurse- en leningsfondse van FGGW studente​
​​​
Rochelle Sylvester  

Administratiewe Beampte: Beurse- en Leningskantoor (Tygerbergkampus)

Rochelle Sylvester

+27 21 938 9129

Stuur e-pos

  • Operasionele ondersteuning aan die voorgraadse beurse- en leningskantoor en prosesse op die Tygerbergkampus
  • Voorsien advies aan voornemende en huidige studente oor finansiële ondersteuning wat deur die US en eksterne befondsers aangebied word,
  • Verwerking van beurs- en leningsaansoeke en toekennings aan suksesvolle aansoekers
  • Algemene ondersteuning en administrasie van beurse- en leningsfondse van FGGW studente
​ ​​​ ​