
| Administratiewe Beampte: Eksamenkantoor
Me Nothemba Nqayi Tel: 021 938 9142 E-pos: nothemban@sun.ac.za
- Operasionele ondersteuning van die eksamenkantoor en –prosesse op die Tygerbergkampus
- Administrasie van punte vir kliniese rotasies van MB, ChB III en IV en die eerste semester van MB, ChB V.
- Administrasie van eksamen-, en klas punte vir MB ChB II, III, IV en V.
- Ondersteuning aan eksterne eksaminatore (benoeming, vlugbesprekings, vergoedingseise en vertroulike verslagvorms).
- Administrasie en advies rakende verlof tot afwesigheidsaansoeke van toetse en eksamens
- Administrasie rakende inhandiging en druk van alle toetsvraestelle
|