Klik hier om die maatskappy brief af te laai en hier die vorm van voorneme af te laai.
Baie dankie aan die volgende maatskappye wat hul ondersteuning aan die Jaarlikse Akademiese Dag 2019 bevestig het.
Om jou abstrak in te dien kliek hier
Om VPO punte vir Akademiese Jaardag 2019 te ontvang registreer by die volgende skakel:
http://aad.attrahent.com/
of skandeer die OR kode
Volg die registrasie stappe en druk u unieke strepieskode kaartjie om gedurende Akademiese Jaardag 2019 geskandeer te word.
LET WEL: Geen registrasie, geen skandering = GEEN VPO