Welkom by Joernalistiek@Stellenbosch
Ons opleiding berei professionele mediawerkers voor vir die uitdagings van die 21ste eeu.
The Departement is geleë by Crozierstraat 26 op die Stellenbosch-kampus. Hier sal jy die ou Edwardiaanse-gebou vind - met die supermoderne Media Afrika-sentrum as anneks. .jpg)
Vir meer inligting oor enige van ons programme, stuur 'n e-pos aan journalism@sun.ac.za
Ons vennote