Archives
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Bronne

Skakels na verwant inligting word vir u gerief hier gelys.  Kontak ons, indien enige van hierdie skakels nie werk nie.

Argiewe en Biblioteke

'n Argief verbonde aan 'n Universiteit is nie uniek tot die Universiteit van Stellenbosch nie.  Vir u gerief word hier 'n paar skakels na ander Universiteite se Argiewe en Biblioteke met Spesiale Versamelings gelys. 

Genealogiese Bronne

Alhoewel die US Argief nie ten doel het om genealogiese inligting te versamel nie, word beperkte genealogiese inligting tog hier aangetref.  Vir u gerief word skakels na meer omvattende genealogiese bronne hier gelys.


 

CLMaraisBiblioteek_1930.jpgJSGBib.jpg
​CL Marais Biblioteek, c.1930
 
​Carnegie Biblioteek, c.1966
​J.S. Gericke Biblioteek, c.2012
 
 

​​