Kantoor Ure :
Maandag tot Vrydag : 08:00 - 12:45 en 13:45 - 16:30
Die US Argief is gesluit tydens naweke en openbare vakansiedae, asook tussen Kersfees en Nuwejaar.
Dit word ten sterkste aanbeveel dat u 'n afspraak maak met die Argivaris, alvorens u die Argief besoek.
Besoek ons op kampus: R.W. Wilcocksgebou, hoek van Van Ryneveld- en Victoriastraat.
