Data Science and Computational Thinking
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​In die nuus

​Verwante berigte

​"Data-ingenieurswese sal ten volle deur ECSA geakkrediteer word​​." (US-webwerf – 21 Oktober 2019)


Die nuut gevestigde skool is al in die volgende nuusberigte en -snitte genoem:​​

"New school for data science and computational thinking"​ (​EE Publishers – 2 Augustus)​

Prof Wim Delva op die Kieno Kammies-program ​ (Cape Talk-poduitsending – 31 Julie 2019)

Prof Wim Delva op Early Breakfast with Abongile Nzelenzele​ (Cape Talk-poduitsending – 30 Julie)​

US stel nuwe Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke bekend​​ (US-webwerf – 29 Julie 2019)

"How data science in and for Africa can blaze ​​new trails​" (The Conversation – 28 Julie 2019)

​"Big data a game-changer for universities​" (Mail & Guardian – 25 Julie 2019)

US help Afrika om vorm te ge​e aan toekoms van hoër onderwys​ (US-webwerf – ​23 Mei 2019)

​Bekendstelling

Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke is op 29 Julie 2019 amptelik bekendgestel. 

 


Luister gerus na Dr Blade Nzimande​​, minister van hoër onderwys, wetenskap en tegnologie​, se toespraak met die bekendstellingsfunksie van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke op Maandag, 29 Julie 2019:​