Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Kenners kom byeen om oplossings uit te ruil om uiterste klimaat- en weergebeurtenisse te help versag https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10585Kenners kom byeen om oplossings uit te ruil om uiterste klimaat- en weergebeurtenisse te help versag School for Climate Studies (media)Klimaatkenners van regoor die wêreld het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (SU) vergader om aspekte van uiterste klimaat en weergebeurtenisse te bespreek
US mikrobioomnavorser vereer vir sy bydrae tot dié veldhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10584US mikrobioomnavorser vereer vir sy bydrae tot dié veldFaculty of Science (media & communication)​​Prof. Thulani Makhalanyane is vereer met die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Biochemie en Molekulêre Biologie (SASBMB) se gesogte Silwer Medalje vir sy uitstaande bydrae tot hierdie veld.
Nederlandse studentebesoek aan Afrika-sentrum maak 'n geleentheid oop vir samewerkinghttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10583Nederlandse studentebesoek aan Afrika-sentrum maak 'n geleentheid oop vir samewerkingAmelia Burger Studente van die Fakulteit Besigheid en Ekonomie aan die Universiteit van Groningen het die Afrika-sentrum besoek om insigte te kry oor hoe MIV/vigs die sake-omgewing in Suid-Afrika beïnvloed
Afrikawetenskaplikes doen oproep vir billike navorsingsvennootskappe om mikrobioomnavorsing te bevorderhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10582Afrikawetenskaplikes doen oproep vir billike navorsingsvennootskappe om mikrobioomnavorsing te bevorderFaculty of Science (media & communication)'n Groep vooraanstaande wetenskaplikes van Afrika doen in ʼn nuwe navorsingsartikel in Nature Medicine ʼn oproep vir meer onpartydige navorsingsvennootskappe.
US-seminaar bevorder navorsingsamewerking oor universiteitsgrense heenhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10581US-seminaar bevorder navorsingsamewerking oor universiteitsgrense heenMichael MeyerIn ʼn daadwerklike poging om navorsingsinisiatiewe en samewerking regoor die Wes-Kaap te bevorder, het die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch onlangs ʼn intervarsity seminaar vir nagraadse navorsing aangebied.
MEd-student kry nuwe perspektief in Duitslandhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10580MEd-student kry nuwe perspektief in DuitslandFaculty of EducationMEd-student kry nuwe perspektief in Duitsland
Innovasie, 21ste-eeuse vaardighede onder die soeklig op Afrikadaghttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10579Innovasie, 21ste-eeuse vaardighede onder die soeklig op AfrikadagCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en BemarkingTer viering van Afrikadag op 25 Mei, het prof Wim de Villiers en prof Hester Klopper artikels geskryf waarin in hulle op sleutelkwessies kwessies wat vir Afrika van belang is gefokus het.
Jong US-komponis maak opslae https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10578Jong US-komponis maak opslae Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens)Lize Briel is die eerste vrou om ’n komposisie-kompetisie in Suid-Afrika te wen.
US-joernalistiekstudente se dokumentêr debuteer by gesogte Encounters-rolprentfeeshttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10576US-joernalistiekstudente se dokumentêr debuteer by gesogte Encounters-rolprentfees Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Anél Lewis]ʼn Projek van vier alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek wat hulle verlede jaar voltooi, is by die 26ste Suid-Afrikaanse internasionale dokumentêre fees Encounters vertoon.
Responsiewe en verantwoordelike internasionalisering werp vrugte afhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10575Responsiewe en verantwoordelike internasionalisering werp vrugte afProf Hester Klopper, Deputy Vice-Chancellor: Strategy, Global and Corporate AffairsOns deel graag vanjaar se eerste uitgawe van die nuusbrief International@SU met jou. ’n Mens kan kwalik glo dat die akademiese jaar reeds die halfpadmerk bereik het.

 Soek Nuus