Belangrike kennisgewing: HEMIS-hertoelating vir 2020 Lees meer...
Eksamenuitslae November / Desember 2019
Die prestasiepunte van die eerste eksamen en tweede eksamen sal beskikbaar wees sodra die departemente dit op die stelsel gelaai het.
Alle prestasiepunte ten opsigte van finalejaar-modules is voorlopig, aangesien dit onderhewig is aan eksterne moderering (kontrolering) soos deur Hoër Onderwys vereis. Alle prestasiepunte ten opsigte van die eerste eksamen kan vanaf 6 Desember 2019 as finaal beskou word.
Jou
eksamenuitslae is ook beskikbaar: