MuViSU
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Visie & Strategie

​​
Visie

Om meer-dimensionele visualiseringsmetdologie relevant en toeganklik te maak om gebruikers en navorsers met verskeie vaardighede te bemagtig vir die wye toepassing van hierdie visualiserings vir die verkenning van data, veral in die huidige era van groot data.

Strategie

Om die gebruik, toepassing en navorsing in die visualisering van meer-dimensionele data te bevorder. Dit sal uitgevoer word deur netwerke vir samewerking te vestig, sagteware te ontwikkel en navorsingsuitsette van hoë gehalte in eweknie geëvalueerde publikasies te lewer.