MuViSU
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Bestuur


​Beheerraad

Ex-officio lede

  • Voorsitter van die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap: Prof PJ Mostert
  • Direkteur van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke: Prof K Rajaratnam
  • Direkteur van MuViSU: Prof S Lubbe

Ander lede

  • Prof R Blignaut, Departement Statistiek en Populasiestudies, Universiteit van Wes-Kaapland
  • Emeritus Prof T de Wet, Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap, Stellenbosch Universiteit
  • Prof J Fourie, Departement Ekonomie, Stellenbosch Universiteit
  • Mr J Mukomberanwa, Digitale Insig Hoof, Standardbank Suid-Afrika
  • Emeritus Prof LG Nongxa, Universiteit van die Witwatersrand

Bestuurskomitee

Direkteur

Prof Sugnet Lubbe


Adjunk-directeur

Prof Niël le Roux


Sekretaresse

Dr Johané Nienkemper-Swanepoel


Finansiële beampte

Dr Carel van der Merwe