Logistieke Bestuur is die beplanning, organisering en uitvoering van die vloei en opberging van goedere, dienste en verwante inligting, vanaf die plek van oorsprong tot by die plek van verbruik of aanwending, op só 'n wyse dat daar optimaal aan kliëntevereistes voldoen word met die doel om die welvaart van al die belanghebbende partye te help maksimeer.