Logistics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Logistiek en Voorsieningskettingbestuur

​​​​Vanaf die grootste motorvervaardiger tot die kleinste produsent, en enige onderneming wat produkte koop en/of verkoop, elkeen het 'n behoefte aan logisties en voorsieningskettingsvaardige mense,  plaaslik sowel as internasionaal.​​​​

 
Lees meer
Operasionele Navorsing

Die slagspreuk van ON is “The Science of Better”. ’n Operasionele navorser volg ‘n wetenskaplike benadering om voorstelle vir die verbetering van werklike probleme soos hierbo genoem te maak, en gebruik tegnieke wat tipies oorvleuel met wiskunde, statistiek en rekenaarwetenskap om beste of optimale oplossings te bereken.

 
Lees meer
Besigheidsanalitiek

Besigheidsanalitiek is 'n opwindende nuwe aanbod in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Besigheidsanalitiek is 'n hulpmiddel wat waarde toevoeg tot maatskappye wat hulle tot datagedrewe besluitneming verbind het. Die vaardighede wat in Besigheidsanalitiek aangebied word, sal jou met die nodige data-ontledingsvaardighede toerus om insigte in ondernemings se funksies en prosesse te verwerf.

 
Lees meer

Vervoerekonomie

Vervoerekonomie het betrekking op die optimale toewysing van skaars hulpbronne binne die vervoersektor en tussen die vervoersektor en ander sektore in die ekonomie.

 
Lees meer
Huidige Studente
 
Voornemende Studente