Beurse:
1. PhD beurse deur die Graduate School of Economic and Business Management (sien GEM vir meer inligting)
2. Meesters en honneursbeurse -
- Department Logistiek nagraadse beurse (tussen R5000 en R10000) vir finansieel behoeftige studente. Studente kan hul onderskeie studieleiers kontak vir meer inligting.
- MSc/MCom (Operasionele navorsing). R80000 pj vir twee jaar. Die beurs is gekoppel aan 'n navorsingsprojek in samewerking met SASRI: Refugia design in GM sugarcane with sterile insect releases. Studente wat belangstel in hierdie navorsing kan vir lpotgieter@sun.ac.za kontak vir meer inligting.
- Sien Postgraduate Funding & Support
Navorsing:
1. Post doc posisie - Geen huidiglik beskikbaar nie
2. Samewerking - Sien personeelblad vir die beskrywing van navorsingsprojekte waarby akademiese personeellede betrokke is
Werksgeleenthede:
1. Doseerpos - Geen huidiglik beskikbaar nie
2. Navorsingsassistentskap - Geen huidiglik beskikbaar nie