Plaas hul gegradueerdes in die mark as Professionele, Wetenskaplike,
Strategiese Sakevennote, wat tegelykertyd die rolle van Bedryfsielkundiges of
Menslikehulpbronpraktisyns, Gedragswetenskaplikes en Sakevennote met selfvertroue
en gemak kan vervul Sy studente deur onderrig
te bemagtig om kreatief, professioneel en kundig mense in organisasies te
bestuur om sodoende hul organisasies, hulself en Suid-Afrika maksimaal te
bevoordeel; Betekenisvol by te dra tot
die uitbreiding van die dissipline van Bedryfsielkunde deur sy eie navorsing en
dié van sy studente; Sy sosiale- en omgewingsverantwoordelikhede
teenoor die volle spektrum van die Suid-Afrikaanse samelewing te demonstreer deur
vakkundige gemeenskapsdiens; Deurlopend en oortuigend
prakties die instrumentaliteit van die wetenskaplike metode en die daaruit
voortvloeiende kennisbasis te demonstreer vir verantwoordelike en kreatiewe
mensebestuur [in die veld van die Bedryfsielkunde]. |