Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ontmoet die voorsitter van die US Raad:

Dr Nicky Newton-King

Dr Nicky Newton-King is vroeër vanjaar as die 14de voorsitter van die US Raad verkies. Sy is die eerste vrou om hierdie amp by die Universiteit Stellenbosch te beklee.

Lees meer

Prof Lizahn Cloete

Nuwe afdelingshoof van jongs af na arbeidsterapie ‘geroep’

Mbali Ngcamu

Teenspoed kry nie siggestremde US-graduata onder nie

Janine Correia

Anatomie uit ’n ander perspektief

Dr Janette Verster

Entoesiasme vir Geregtelike Geneeskunde die dryfveer van nuwe hoof

Dr Kathryn Smith

Afrika-oplossings nodig om SA se onbekende dooies te help identifiseer

Prof Lorna Dreyer

Beywer haar vir sosiale geregtigheid

Prof Sope Williams-Elegbe

Teenkorrupsie-kampvegter ontvang internasionale toekenning

Dr Xanthe Hunt

Navorsing ondersoek geweld teen mense met gestremdhede

Prof Heike Geduld

Noodgeneeskunde-spesialis ʼn steunpilaar in moeilike tye

Prof Wesaal Khan

Verseker toegang tot veilige, bekostigbare drinkwater

Dr Monde Maruza

Beurs help dr Maruza om beter sorg aan ma’s en babas te bied

Dr S’lindile Thabede

PhD-graduata spreek geslagsgebaseerde geweld aan

Mila Ottavini

Rekeningkundestudent klop gehoorgestremdheid en SAIGR-eksamen

Ellen R. Tise

US by Wêreldwetenskapforum verteenwoordig

Dr Carine Kunsevi Kilola

Afrika se volgende generasie wetenskaplike leiers in globale gesondheid

Dr Marcia Lyner-Cleophas

Eenheid vir Gestremdhede vier 15 jaar van steun en inklusiwiteit

De Lange-susters

Vier susters gradueer in een week

Nikita Sitharam

Omwenteling in epidemiese reaksie in Afrika

Jessica Thibaud

L’Oreal-UNESCO-toekenning ondersteun malaria-navorsing

Chantal de Long

Meesterstudent oorkom tragedie om droom te verwesenlik

Asambese Mkumatela

Derdetaalspreker se liefde vir Afrikaans lei tot meestersgraad in vertaling

#USVROUE is baanbrekers, gewaardeerde meningsvormers en denkleiers. Hulle sienings oor aktuele kwessies word plaaslik en elders hoog aangeslaan, en hulle verskyn gereeld in rubrieke, meningsartikels en televisie-onderhoude. Hier is ’n oorsig van hulle mees onlangse media-aktiwiteite.

As ’n voorkeurwerkgewer, omarm die Universiteit Stellenbosch diversiteit in die werksplek en word ons dinamiese mense se unieke talente en sterkpunte as hefboomkrag aangewend. Ter herdenking van Werkersdag in Mei, het die US ’n reeks artikels, getiteld #’ndagindielewe, aan ons personeel gewy. Lees meer oor sommige van die #USVROUE wat in hierdie veldtog bekendgestel is.

Diane Gahiza

Projekkoördineerder: Sentrum vir Sosiale Geregtigheid

René Robbertze

Hemis-beampte: Strategiese Inisiatiewe & Inligtingsoorsigbestuur

Elizabeth Newman

Administratiewe beampte: Departement Joernalistiek

Dr Jill Ryan

Gender-niegeweldkoördineerder: Eenheid vir Gelykwaardigheid

Katlego Letlonkane

Programbestuurder vir Kapasiteitsontwikkeling: Afdeling Menslike Hulpbronne

Nienke Osborne

Privaatakkommodasiebeampte: Kantoor vir Studente-akkommodasie