Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

REGISTRASIESKEDULE 2019


VRYDAG 25 JANUARIE
Registrasie van alle nuwe eerstejaarstudente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (wat nie hulself via www.maties.com kon registreer nie)

09:00 – 09:30    Huis Francie van Zijl
09:30 – 10:00    Kerkenberg en Meerhoff
10:00 – 10:30    Hippokrates
10:30 – 11:45    Osler (Privaat Studente-wyk)
Plek                    Lokale soos aangedui in registrasie-inligtingstuk

14:00 – 16:00    Registrasie van nuwelingstudente vir B in Arbeidsterapie en B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie wat nie hulself via www.maties.com kon registreer nie
Plek    Me Erina van Wyk, kamer A3008, Admin A, Stellenbosch-kampus

MAANDAG 28 JANUARIE
08:00 – 09:00    Opvoedkunde
08:30 – 09:30    Ingenieurswese
09:00 – 10:30    Regsgeleerdheid LLB, BCom (Regsgeleerdheid), BRekLLB, BA (Regsgeleerdheid)
10:30 – 11:30    Teologie
10:30 – 11:30    AgriWetenskappe
13:30 – 15:00    Natuurwetenskappe
14:30 – 16:00    Ekonomiese en Bestuurswetenskappe BRek, BCom (alle programme, asook VGP)

DINSDAG 29 JANUARIE
08:30 – 11:00    Lettere en Sosiale Wetenskappe