Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Vind jou weg op kampus

​​​​Dis maklik om op kampus rond te beweeg – ongeag of dit te voet, op ’n fiets of in ’n motor is. Vind uit hoe jy ’n Matiefiets kan huur en om parkeerplek kan aansoek doen, en laai die Stellenboschkampuskaarte af.


​​