WELKOM BY DIE FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE
Professor Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe deel sy verwelkomingsboodskap terwyl jou medestudente ’n virtuele toer van Tygerbergkampus – jou nuwe akademiese tuiste – aanbied.