Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Dissiplinêre Kode vir Studente

​Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. 

Die Kode verseker dat ons die korrekte prosedure in elke geval volg en dat ons billik teenoor almal optree. 

Kliek hier vir jou sakgids wat jou wys wat om van die Kode te verwag.​