No Afrikaans text available as yet. | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9215 | | No Afrikaans text available as yet. | SU International | No Afrikaans text available as yet. |
FGGW se ‘Mighty Milkwoods’ geїnspireer deur Greenpop se boomplantfees | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9214 | | FGGW se ‘Mighty Milkwoods’ geїnspireer deur Greenpop se boomplantfees | Keenen Gilbert | ʼn Paar weke gelede het ʼn groep van tien Tygermaties met groen vingers ʼn minibus propvol gepak met kampgereedskap en afgesit na die Bodhi Khaya Natuurrusplek in Stanford om deel te neem aan Greenpop se Reforst Fest 2022. |
US bied konferensie oor korporatiewe bestuur aan | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9213 | | US bied konferensie oor korporatiewe bestuur aan | Daniel Bugan | US gaan konferensie oor korporatiewe bestuur aanbied |
Herman Wasserman US se nuwe voorsitter van Joernalistiek | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9212 | | Herman Wasserman US se nuwe voorsitter van Joernalistiek | Stellenbosch University / Universiteit Stellenbosch | Die Universiteit Stellenbosch het die gerekende mediakundige Herman Wasserman met ingang van Januarie 2023 as professor en voorsitter van die instelling se Departement Joernalistiek aangeste |
Bouwerk aan ultramoderne Horti Demo-sentrum vorder fluks | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9211 | | Bouwerk aan ultramoderne Horti Demo-sentrum vorder fluks | Carolize Jansen: FreshPlaza | Studente by die Universiteit Stellenbosch sal binnekort toegang hê tot 'n ultramoderne Horti Demo-sentrum. Dié sentrum is tans in aanbou by die Universiteit se Welgevallen-proefplaas. |
2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9210 | | 2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel | Registrar / Registrateur | Soos jy moontlik reeds weet, is die Universiteit Stellenbosch (US) tans besig om na ‘n nuwe studente-inligtingstelsel, SUNStudent, oor te skakel. Indien jy beplan om aansoek te doen om in 2023 met ‘n nuwe program te begin, is jy een van die eerste huidig |
Die dermmikrobioom help hou ons kerngesond | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9209 | | Die dermmikrobioom help hou ons kerngesond | Lauren Martin, Natasha Kitchin & Matsepo Ramaboli | Wêreldmikrobioomdag is onlangs gevier. In 'n meningsartikel vir Health24, skryf Lauren Martin, Natasha Kitchin & Matsepo Ramaboli dat die menslike dermmikrobioom – die mikro-organismes in ons ingewande – uiters noodsaaklik is vir ons fisiese welstand. |
Prof Kairinos wil die beste Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie-eenheid op die vasteland bou | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9208 | | Prof Kairinos wil die beste Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie-eenheid op die vasteland bou | FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Jackie Pienaar-Brink | Die uitdrukking op ’n pasiënt se gesig nadat hy die skynbaar onmoontlike as plastiese chirurg vermag het, is waarskynlik die mees bevredigende aspek van sy werk. |
US open e-aansoeke vir 2023 voorgraadse finansiële hulp | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9207 | | US open e-aansoeke vir 2023 voorgraadse finansiële hulp | Petro Mostert | Universiteit Stellenbosch open e-aansoeke vir 2023 voorgraadse finansiële hulp |
Bekendstelling van nuwe Programkoördineerder: MIV en Seksualiteite | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9206 | | Bekendstelling van nuwe Programkoördineerder: MIV en Seksualiteite | Equality Unit | Bekendstelling van nuwe Programkoördineerder: MIV en Seksualiteite, Constance Matlholwa |