Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Huis Marais

Ondersoeke oor rassisme en teistering

Die Universiteit veroordeel ten sterkste die voorval in die Huis Marais-koshuis. Die vermeende dader is reeds uit die Universiteit geskors en uit die koshuis verwyder is en nie meer in Huis Marais woon nie, hangende die gedetailleerde en spoedige ondersoek wat tans aan die gang is.

Terwyl die ondersoek prioriteitsaandag geniet, moet die nodige prosesse gevolg word om 'n verdedigbare uitkoms te verseker wat die presedent moet skep om sulke voorvalle in die toekoms op die US se kampusse te verhoed. ’n Finale uitslag word in die volgende paar dae verwag.

Videos