Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
US verplig om bewerings te ondersoek
Outeur: Corporate Marketing
Gepubliseer: 08/02/2016

​Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n eposboodskap wat verband hou met bewerings van 'n 'blackface'-voorval in Heemstede 'n beroep gedoen op alle belangegroepe om die ondersoek die geleentheid te gee om sy gang te gaan. Die US kan nie op nie op grond van foto's en kommentaar in die media, op sosiale media of individuele standpunte optree nie. Die instelling is verplig om bewerings in ooreenstemming met sy Dissiplinêre Kode vir Studente te ondersoek.

Lees die volledige boodskap hier.

Die nuutste US-verklaring oor die insident is hier beskikbaar.