Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Nuwe toetse kan oorbehandeling van malaria met 95% verminder
Outeur: FMHS Marketing & Communications
Gepubliseer: 05/02/2016

Dr Eleanor Ochodo, 'n senior wetenskaplike by die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, se navorsing oor nuwe malaria-toetse in sub-Sahara Afrika toon dat die oorbehandeling van hierdie siekte met 95% kan verminder.  Uitgebreide logistieke, gedrags- en tegniese ingrypings mag nodig wees voordat hierdie doelwit bereik kan word.  'n Artikel oor haar navorsingsbevindings, getiteld "Achieving universal testing for malaria" is vandag in die British Medical Journal (BMJ) gepubliseer.

Kliek hier vir die artikel in die BMJ: http://www.bmj.com/cgi/doi/10.1136/bmj.i107

Kliek hier vir die mediaverklaring deur die BMJ: http://press.psprings.co.uk/bmj/february/malaria1.pdf