Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Sosiale Impak Gemeenskapsoggend
Begin: 31/01/2019, 08:00
Einde: 31/01/2019, 13:00
Kontak:Michelle Pietersen (Stellenbosch campus) / Avril Whate (Tygerberg campus) - 021 808 3643 / 021 938 9310
Plek: Stellenbosch & Tygerberg Campuses

​Meer as 5 000 nuwe Matiestudente gaan die geleentheid kry om deel te neem aan die jaarlikse Sosiale Impak Gemeenskapsoggend by die Universiteit Stellenbosch (US) op Donderdag, 31 Januarie 2019. Die studente gaan besoek bring aan verskeie projekte vir sosiale impak in en om Stellenbosch en die Tygerberg-area (waar die Tygerberg-kampus geleë is) en aan ʼn verskeidenheid aktiwiteite deelneem.

Vir meer inligting, klik hier​