Archive
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Professorale lesing - Voedselwetenskap
Outeur: A Lombard
Gepubliseer: 16/02/2015

Foto: Profs Eugene Cloete, Vise-rektor: Navorsing en Innovasie, Pieter Gouws en Danie Brink, waarnemende Dekaan van die Fakulteit Agriwetenskappe, by die intreerede.

Fotograaf: Anton Jordaan

Prof Pieter Gouws(Voedselwetenskap) en Maret du Toit (Wingerd – en Wynkunde), albei van die Agriwetenskap Fakulteit  het op 12 Februarie 2015 hul professorale lesings aangebied. Die geleentheid is by die Voedselwetenskapgebou aangebied. 

Voedseloordraagbare siektes is regoor die wêreld ʼn wydverspreide en groeiende openbare gesondheidsprobleem en daarom is dit belangrik om nuwe metodes vir die opsporing en beheer van ongewenste bakterieë in voedsel te ontwikkel.

Só het prof Pieter Gouws van die Departement Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch in sy intreerede op Donderdag (12 Februarie 2015) gesê.

Volg hierdie skakel om meer te lees oor Prof Gouws se professorale lesing soos gepubliseer op die US webblad.

http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=2142
PieterGouws.pdf