Archive
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PASUFONS vergadering @ US
Outeur: A Lombard
Gepubliseer: 24/10/2014

​PASUFONS (Samewerking om Universiteite in Oos- en Suid-Afrika se Voedsel- en Voedingswetenskapsopleiding en navorsing te verbeter) is 'n samewerkingsooreenkoms wat deur die Europese Unie befonds word onder die vlerk van die ACP-EU EDULINK II program. (www.pasufons.org). Die vergadering is bygewoon deur die projekleier, prof John Muyonga en kollegas van Makerere Universiteit, Uganda;  Jomo Kenyatta Universiteit van Landbou en Tegnologie (JKUAT) Kenia en industrie vennote vanaf Uganda en Kenia.

Foto van links na regs: Dr Arnold Onyango (JKUAT, Kenia), Me Sophie Nancy (Makerere Universiteit), Uganda, Dr Eve Kasirye-Alemu (Industrie vennoot, Uganda), Mnr Francis Juma Wachio (Industrie vennoot (Kenia), Prof John Muyonga (Makerere Universiteit), Prof Kamau Ngamau (JKUAT, Kenia) en Prof Marena Manley (Stellenbosch Universiteit).