Prof Marena Manley van Departement Voedselwetenskap, was vanjaar die ontvanger van die Fakulteit Natuurwetenskap en Tegnologie se 'n erepenning vir haar bydrae tot die bevordering en ontwikkeling van haar vakgebied. Hierdie toekenning word slegs in uitsonderlike gevalle gemaak en is voorwaar 'n groot prestasie.