Archive
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Departement Afrikaans en Nederlands Middaguurgesprek
Begin: 25/02/2016, 13:00
Einde: 25/02/2016, 14:00
Kontak:Lelanie de Roubaix -
Plek: Room / Kamer 693, Lettere-gebou / Arts Building

​Tom Lanoye, bekroonde Vlaamse skrywer, kom gesels met prof. Andries Visagie van die Departement Afrikaans en Nederlands oor sy werk.

Datum: Donderdag 25 Februarie

Tyd: 13:00

Plek: Kamer 693, Letter en Sosiale Wetenskappe-gebou

Almal welkom. Let asseblief daarop dat hierdie gesprek in Afrikaans aangebied word.