Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kampusgesondheidsdiens Gesluit Kennisgewing

​​​KENNISGEWING: GESLUIT MAANDAG 8 APRIL 2024: as gevolg van onvoorsiene toestande met die gure weer wat die Wes-kaap teister, asook persoonlike omstandighede van die meerderheid van ons personeel, is die besluit geneem om KGD (beide Stellenbosch en Tygerberg kampus) Maandag 8 April 2024 gesluit te hou. Ons sal Dinsdag 9 April om 08h00 heropen. Ons vra verskoning vir die ongerief.

vir nood: ER24 - 010 205 3032
CHS noodnr: 076 431 0305